Skip to content

Baloyi bevraagteken Sindane se grondwetlike aansprake voor Madlanga-kommissie [KLANK]

# Kommissaris Sesi Baloyi van die Madlanga-kommissie sê die Mpumalanga-taxi-eienaar Oupa Sindane moes vrae beantwoord wat nie verband hou met sy strafsaak oor ‘n beweerde afpersingskema van twee-miljoen-rand nie. Sy regsverteenwoordigers vra meer tyd om vrae te identifiseer wat hy sonder benadeling kan beantwoord. Baloyi sê die redes vir sy afwesigheid word verswak deur sy versuim om te onderskei tussen vrae wat hy wel kon beantwoord en dié wat sy verhoor raak:

ENG-BaloyiOnSindane