# Aware.org vra dat Suid-Afrikaners om ekstra versigting op paaie te wees oor die Paasnaweek. Die uitvoerende hoof van Aware.org, Mokebe Thulo, het aan Newzroom Afrika gesê die meeste ongelukke tydens ‘n vakansie kan voorkom word en word gewoonlik deur spoed, tamheid en dronkbestuur veroorsaak. Sy vra motoriste om verantwoordelik te wees en nie te bestuur wanneer hulle gedrink het nie. Sy sê mense moet hul drinkgewoontes aanpas om veiliger paaie vir almal te verseker:
Aware.org vra vir versigtigheid op paaie en verantwoordelike alkoholgebruik oor Paastyd [KLANK]
ENG-ThuloOnBehaviour