# Eskom sê deur e-mobiliteit verminder hy koolstofvrystelling en verseker dat elke gemeenskap baat by die oorgang na volhoubare vervoer. Die kragverskaffer het die eerste 20 elektriese voertuie by sy vloot gevoeg. Die Verenigde Nasies beraam dat indien 60-persent voertuie op paaie battery-elektries en inprop-hibriedvoertuie is, sal daar teen 2050 meer as 60-miljard ton koolstofdioksied […]
# Die voormalige visepresident van Amerika, Kamala Harris, het die gewese president Joe Biden se besluit om ‘n tweede termyn te staan as roekeloos beskryf. In ‘n uittreksel van haar boek 107 Days, sê sy die keuse behoort nie oorgelaat te word aan ‘n individu se ego of ambisie nie. Sy sê ‘n deel van […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys het die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, se vinnige ingryp by die Kaapstad Kollege verwelkom. Die minister het ‘n taakspan saamgestel om die bestuurskrisis by die kollege te ondersoek. Dit sluit in bewerings van onregverdige arbeidspraktyk, misbruik van mag, wangedrag en geldverkwisiting en onreëlmatige uitgawes. Die komitee […]
The headlines of the leading newspapers on 11 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the National Energy Regulator, Nersa, has suspended a senior staff member and ordered an independent audit after their 54-billion-rand error in calculating Eskom’s revenue requirements used to determine tariff increases. # And the Netwerk24 website: Reports the murder of right-wing […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Die Nasionale Energiereguleerder, Nersa het ‘n senior personeellid geskors en ‘n onafhanklike oudit gelas ná hulle fout van 54-miljard-rand in die berekening van Eskom se inkomstevereistes wat gebruik word om tariefverhogings vas te stel. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]
# Krieket: Suid-Afrika het Engeland ingevolge die Duckworth-Lewis-Stern-metode met 14 lopies verslaan nadat reën die eerste T20-kragmeting in Cardiff ontwrig het. Aanhoudende reën het die wedstryd met twee uur vertraag en elke span het nege beurte gekry. Aiden Markram het 28 behaal en die Proteas kon 97 vir vyf aanteken voor reën die spel weer […]
# Die konserwatiewe politieke aktivis en medestigter van Turning Point USA, Charlie Kirk, is tydens ʼn geleentheid by die Utah Valley University doodgeskiet. Die 31-jarige Kirk wat ook ʼn bondgenoot van president Donald Trump was, het buitelug-debatte op kampusse reg oor Amerika gehou met temas soos transgender-identiteit, klimaatsverandering, geloof en gesinswaardes. Trump sê dis ʼn […]
# Atletiek: Suid-Afrika se naelloopsensasie, Bayanda Walaza, moes aan die Wêreld-atletiekkampioenskap onttrek wat die naweek in Tokio, Japan, begin. Die 19-jarige atleet het verlede maand sy been beseer op die laaste Diamantliga-byeenkoms in Zürich, Switserland. Atletiek Suid-Afrika sê die besluit om Walaza te onttrek is in die beste belang van die atleet en die nasionale […]
# Die Russiese ministerie van Buitelandse Sake sê sy hommeltuie het ʼn groot aanval op militêre fasiliteite in die weste van Oekraïne uitgevoer, maar het nie beplan om enige teikens in Pole te tref nie. Minstens 19 Russiese hommeltuie het Dinsdagaand Warskou se lugruim binnegebring tydens aanvalle in westelike Oekraïne. Dis die eerste keer dat […]