# Rugby: New Zealand coach Scott Robertson has made four changes to the side that suffered a historic defeat to the Springboks, for their Rugby Championship clash against Australia at Eden Park on Saturday. Fabian Holland comes in to replace the injured captain Scott Barrett, while Codie Taylor returns after recovering from injury. The scrum-half […]
# Lamb Champs 2025 het met ʼn rekord-lamkarkas-verkope geskiedenis gemaak by die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl. Lamb Champs is ʼn jaarlikse kompetisie waaraan die beste lam-boere in Suid-Afrika deelneem. Louis Botha van Cradock in die Oos-Kaap was die wenner wat met ʼn kontantprys van 40-duisend-rand weggestap het. Botha sal in Oktober aan die […]
# Die Stad Kaapstad sê die opgradering van Potsdam-rioolwatersuiweringsaanleg in Milnerton is 60-persent klaar. Dis tans een van die Wes-Kaap se grootste infrastruktuurprojekte teen ‘n koste van 5,2-miljard-rand. Bouwerk het in April 2023 begin en sal na verwagting laat in 2027 klaar wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die opgradering sal […]
# The One Club for Creativity has revealed the 13 young creatives shortlisted for Next Creative Leaders 2025, a free global competition recognising women and non-binary creatives on the rise. Four on the shortlist are from South Africa. The other creatives are from Kenya, Lebanon, Jordan, and the United Arab Emirates. They were judged on […]
# Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging in Gauteng sê hy het daarin geslaag om die ontoelaatbare beplande kameelresies by die Laerskool A.G. Visser se Kameelfees hierdie naweek te voorkom. Jacques Peacock van die NDBV sê nadat die Departement van Landbou in kennis gestel is, is bevestig die skool se lisensie vir Dierebeskerming sluit net in ry, skou […]
# Van Julie 2024 tot Junie 2025 het Kaapstad se verkeersdiens op vyf-duisend-392 voorvalle op die hoofweë gereageer. Die helfte hiervan was voertuie wat gaan staan het, net meer as 30-persent was botsings waarby voertuie, voetgangers en diere betrokke was, en die res was voorvalle soos betogings, misdaad, brande en oorstromings. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid […]
# Die ANC Vroueliga het die DA se aankondiging van Helen Zille as burgemeesterskandidaat vir Johannesburg voor volgende jaar se plaaslike regeringverkiesings kritiseer as agterbaks en skynheilig. Zille, wat die voorsitter is van die party se federale raad, het beloof om die metro te red met haar ondervinding as burgemeester van die Stad Kaapstad en […]
# ‘n Doktorale student in Landbou-ekonomie en Kunsmatige Intelligensie aan die Universiteit Stellenbosch, Luther Chipembere, is onlangs aangewys as die 2025 Suid-Afrikaanse FameLab-kampioen. FameLab word beskou as een van die grootste wetenskapkommunikasie en openbare spraakkompetisies in die wêreld en bied ‘n platform vir jong opkomende wetenskaplikes om gehore oor hul werk toe te spreek. Chipembere […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bevestig kragvoorsiening by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Tshwane is herstel. ʼn Kragonderbreking weens diefstal en vandalisme aan elektrisiteitsinfrastruktuur het talle gebiede vir meer as ʼn week sonder krag gelaat. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die fasiliteit het noodmaatreëls ingestel en sedert verlede Donderdag rugsteun-kragopwekkers gebruik: