# Suid-Afrika se nasionale voël, die bloukraanvoël, is herklassifiseer as kwesbaar weens ‘n beduidende afname in sy getalle, veral in die Wes-Kaapse Overberg-gebied waar dit die afgelope 15 jaar met 44-persent gedaal het. Die getalle daal ook in die semi-woestynstreek van die Karoo, waar die meeste van die land se bloukraanvoëls voorkom. ‘n Bewaringswetenskaplike van […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says he has nominated US president Donald Trump for the Nobel Peace Prize. The two leaders met in Washington yesterday for the first time since the US launched strikes on Iran’s nuclear programme. Netanyahu has commended Trump’s efforts to end conflicts in the Middle East, saying he fully deserves […]
# Cricket: England coach Brendon McCullum says fast bowler Jofra Archer is available for selection for the third Test against India at Lord’s starting on Thursday. The 30-year-old has not played a Test match since February 2021 due to a series of elbow and lower back injuries. India levelled the series one-all at Edgbaston last week, […]
# Die Europese Kommissie het ‘n Padkaart tot Natuurkrediete bekendgestel. Dis bedoel om privaat beleggers aan te spoor tot optrede wat die natuur beskerm en bewaar, en erkenning te gee aan diegene wat dit doen en daarin belê. Die kommissie sê natuurkrediete sal bestaande openbare befondsing vir bioverskeidenheid aanvul. Hy beklemtoon klimaatrisiko’s veroorsaak groter versekeringskoste en […]
# Die Rhodes-universiteit het twee silwer- en een brons Ovation-toekennings ontvang op vanjaar se Nasionale Kunstefees in Makhanda. Die silwer is toegeken aan a die krities bekroonde A Childhood in Chalk, en s’il vous plait – ’n verleidelike kabaret deur musiekdosent Garreth Robertson en uitvoerende kunstenaar Mistress Mae Aisitahn-Yafais. Ndingekafi: Whispers of Redemption – uitgevoer […]
# Die Stad Tshwane het die gevorderde toerusting vir straling-opsporing van Amerika se Departement van Energie verwelkom. Die waarde beloop vyf-miljoen-rand. Dit sluit in persoonlike straling-opspoorders, ‘n VeriFinder-toestel vir die identifisering van straling en ‘n spesiale gevorderde radiologiese rekenaarstelsel vir die Suid-Afrikaanse Kern-energiekorporasie. Die metro sê die skenking is ‘n belangrike stap om die Nooddienste-afdeling […]
# President Cyril Ramaphosa says the 30-percent reciprocal tariff imposed by the US on South African exports is not an accurate representation of available trade data. He says 56-percent of goods enter South Africa at zero-percent most favoured nation tariff, with 77-percent of US goods entering the country’s market under the zero-percent duty. The president […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy is vol vertroue dat die Nasionale Tesourie se begrotingspos vandag in die Parlement aanvaar sal word. Die begrotingspos sal die departement se prestasies, vordering en jaarlikse dienslewering uiteensit wat die jaarlikse prestasieplan vir die komende jaar weerspieël. Godongwana het aan Newzroom Afrika gesê hy is meer […]
# Magalies Water gaan vandag tien ure lank watervoorsiening na die Babelegi-reservoir se verspreidingsgebied in Hammanskraal afsny. Dit sal van seweuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag duur. Die Stad Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die onderbreking is nodig om die bestaande klep by die reservoir uitmekaar te haal, weer te installeer en druktoetse te doen: