# China se koolstofvrystellings het met 1,6-persent in die 12 maande tot Mei 2025 gedaal, terwyl die wêreld alles uithaal om vrystellings te verminder in sy stryd teen klimaatsverandering. Die land is tans verantwoordelik vir sowat 30-persent van die wêreldwye vrystellings. Volgens die Sentrum vir Navorsing oor Energie en Skoon Lug is die verskuiwing grootliks […]
# Vier wetstoepassingsbeamptes en twee burgerlikes, wat op aanklagte van diefstal en korrupsie teregstaan, is deur die Johannesburgse landdroshof op borgtog van drie-duisend-rand vrygelaat. Die beamptes sluit in drie lede van die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekeenheid in Gauteng en een van die Gautengse Snelwegpatrollie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Phindi Mjonondwana, sê al ses […]
# Solar technology company Wetility says its AI Mode innovation demonstrates how climate technology innovation can unlock improved performance and customer experience at scale. The company was recently awarded the first-ever South African Photovoltaic Industry Association Solar PV Research and Development Award for its innovation. Wetility’s chief product officer, Ikenna Oguguo, says AI Mode dynamically […]
# Die DA ondersteun die begroting vir Basiese Onderwys wat minister Siviwe Gwarube in die Parlement ter tafel gelê het, ten volle en sê die minister hou toesig hou oor ‘n ommekeer van die departement, die uitwissing van puttoilette en die bou van nuwe klaskamers. Die begroting fokus op belangrike areas soos die uitbreiding van […]
# Die Amerikaanse tarief van 30-persent is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie en die moontlike negatiewe ekonomiese impak moenie onderskat word nie. Dit is die mening van professor Raymond Parsons van die Noordwes-universiteit se sakeskool. Hy sê die realiteit in die wêreld is dat die aggressiewe Amerikaanse tariefbeleid ‘n gefragmenteerde wêreldhandelstelsel skep […]
# Die Midvaal-munisipaliteit het ʼn outomatiese chloor-stelsel by die Meyerton-reservoir geïnstalleer. Die projek van 1,2-miljoen-rand wil inwoners proaktief beskerm en seker maak kraanwater bly veilig en drinkbaar. Die munisipaliteit se woordvoerder, Idah Satikhe, sê die stelsel sal bydra om die risiko van wateroordraagbare siektes soos cholera te verminder:
# Cosatu is diep bekommerd oor die tarief van 30-persent wat die Amerikaanse president, Donald Trump, op Suid-Afrikaanse uitvoere aangekondig het, en sê dit sal ‘n verwoestende uitwerking op die ekonomie hê. Sektore wat hard getref sal word, sluit in die motorbedryf, landbou, klere, die chemiese bedryf en juweliersware. Matthew Parks van Cosatu sê dis […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê weens sy volgehoue druk het die metro die elektrisiteit-heraansluitingsfooi van een-duisend-725-rand geskrap. Die party sê voor dié stap moes inwoners die bedrag betaal wanneer die kabels wat elektrisiteit aan hul huise voorsien, gesteel word. Jean Kriek van die VF Plus sê inwoners is dus gestraf vir kabeldiewe se […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die groei in die toerismeseisoen wys die uitwerking van gekoördineerde belegging, infrastruktuur en strategiese bevordering. Die 2024/2025-plesierbootseisoen het 1,32-miljard-rand tot die plaaslike ekonomie bygedra en twee-duisend werksgeleenthede ondersteun. Altesaam 83 plesierbote het vasgemeer, waarvan dit 11 se eerste besoek was. Die aantal passasiers en bemanning het met 16-persent […]