# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, doen ‘n beroep op alle individue wat met die toesig van inisiasieskole toevertrou is, om uiters waaksaam te wees. Twee sterftes is sedert die begin van die winterinisiasieseisoen in die provinsie aangemeld. Die provinsiale regering glo een van die oorsake van sterftes en beserings tydens tradisionele inisiasie, is […]
# Die DA vra onmiddellike ingryping by die Polokwane-munisipaliteit se voortslepende storting van onbehandelde riool in die Sand- en Bloedrivier. Dit word veroorsaak deur die munisipale waterbehandelingsaanleg se vervalle infrastruktuur. Johan Retters van die DA sê ondersoeke het onthul meer as 70 megaliter onwettige riool word daagliks in die riviere gestort:
# Police minister Senzo Mchunu says he has never met, spoken, requested, or received anything from tenderpreneur Vusimusi ‘Cat’ Matlala, who was arrested in May for attempted murder. According to KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, evidence found on the phone of Matlala links the minister to unauthorised communications through an associate, Brown Mogotsi. Police ministry’s […]
# Die GOOD-party eis ‘n onmiddellike ondersoek na die bestuur van maatskaplike behuisingsfasiliteite in Kaapstad. Die party sê hulle het die afgelope maand herhaalde klagtes ontvang van huurders wat in DCI Social Housing in Goodwood en ander fasiliteite soos Conradie Park in Thornton woon. Axolile Notywala van GOOD sê klagtes sluit in buitensporige munisipale tariewe, […]
# Texas Governor Gregg Abbot says there are still 161 people missing following the catastrophic flash floods that hit parts of the state last weekend. Among the missing are five children and one counsellor from Camp Mystic, where at least 27 people were killed in the floods. At least 109 people have died in the […]
# Die Thonga Beach Lodge in die iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal is die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Suid-Afrika se voorste strandhotel deur die 2025 Wêreld-reistoekennings. Die lodge, wat gevier word vir sy kombinering van luuksheid met volhoubaarheid, ondersteun mariene-bewaring, skilpad-monitering en plaaslike gemeenskapsontwikkeling deur die Isibindi-stigting. Die oord word geloof vir sy omgewingsbewuste benadering, insluitend […]
# ActionSA in Gauteng veroordeel wat hy noem die Merafong-munisipaliteit se volgehoue versuim om betekenisvolle, langtermynoplossings in te stel vir voortslepende diensleweringsprobleme. Die party sê terwyl die sinkgatprobleem met reg openbare aandag getrek het, word die groter ineenstorting van infrastruktuur in Merafong as onbelangrik afgemaak en verwaarloos. ActionSA se woordvoerder, Vusi Mcunana, sê al die […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy is gekant teen die ANC in Tshwane se planne om ʼn spesiale raadsvergadering te belê om die stadsbestuurder, Johann Mettler, uit sy amp te verwyder. Dit volg na ʼn brief verlede maand van die Gautengse LUR vir Samewerkende Regering, Jacob Mamabolo, wat verwys na die onderhoudpaneel vir Mettler se […]
# Suid-Afrika se senior straatdansgroep het goud in die straatdanskategorie by die 2025 Wêreldbeker vir Dans in Burgos, Spanje verower. Die span het ‘n finale telling van 95,7-persent behaal vir hulle uitspattige, energieke en kragtige vertoning, wat ‘n samevoeging van hip-hop, pantsula, en amapiano is. Die kompetisie wat dikwels beskryf word as die ‘Olimpiese Spele […]