# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het howe vir klein eise geprys vir hul waardevolle bydrae om geregtigheid vir almal te verseker. Dit was Dinsdag die 40ste bestaansjaar van die howe wat siviele sake informeel en sonder regsgeleerdes verhoor. Nel sê daar is nou 418 howe in die land in sitting. […]
# Chinese president Xi Jinping says his country is unstoppable and will never be intimidated by bullies. He presided over a military parade in Tiananmen Square today to commemorate the 80th anniversary of the end of World War Two. Russian president Vladimir Putin and North Korean leader Kim Jong Un were in attendance. During the parade, […]
# Tennis: Thirty-eight-year-old Novak Djokovic has set up a blockbuster US Open semifinal with Carlos Alcaraz. The Serb defeated American Taylor Fritz, in five sets, as he continues his pursuit of a record 25th Grand Slam singles title. Spaniard Alcaraz eased past Czech Jiri Lehecka, in three sets. In the women’s draw, defending champion Aryna […]
# Die Stad Johannesburg se raad het die opknappingsplan goedgekeur om hostelle se verval te keer en lewensomstandighede te verbeter. Die plan sal ook wegbeweeg van die model waar die regering alleen vir hostelle se fondse verantwoordelik is, en ontwikkelaars en befondsers vra om die metro te help om druk op die begroting te verlig. […]
# Die Adjunkminister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Narend Singh, sê Suid-Afrika is proaktief besig om ‘n sterker landbousektor te bou en werk aan die uitbreiding van sy handelsportefeulje. Hy was gister in Pretoria die spreker by ‘n geleentheid om die 80ste herdenking van Onafhanklikheidsdag van die Sosialistiese Republiek van Viëtnam te vier. Singh het […]
# Die African People’s Convention in Gauteng sê die kies-proses van die Nasi iSpani-aansoeke moet oop en deursigtig wees. Nasi iSpani wil werkloosheid bekamp, die staat se vermoë bou en misdaad bestry deur werkskepping en vaardigheidsontwikkeling by 72 tegniese skole in die provinsie. Premier Panyaza Lesufi gaan die program Saterdag weer bekendstel. APC se provinsiale […]
# Chloe Malle will succeed editor-in-chief Anna Wintour as the new top editor at American Vogue. The 39-year-old, who currently leads digital editorial for Vogue, is the daughter of actress Candice Bergen and director Louis Malle. After nearly four decades as the magazine’s editor-in-chief, Wintour announced in June that she was stepping down. She will […]
# Die DA in die Wes-Kaap het onderwysers en leerders wat die Onderwysdepartement se Provinsiale Vaardigheidskompetisie gewen het, geluk gewens. Die party sê die inisiatief wat in 2018 met net twee vakke begin het, het gegroei tot ‘n jaarlikse vlagskipgeleentheid wat nou ‘n wye verskeidenheid tegniese onderwerpe insluit. Peter Johnson van die DA sê die […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die toenemende werksverliese weens maatskappye wat hul bedrywighede afskaal of die land heeltemal verlaat, is kommerwekkend. ArcellorMittal SA maak einde September toe met drie-duisend-500 werksgeleenthede wat verlore gaan. Ford in Suid-Afrika gaan 474 werkers aflê by sy aanlegte in Gqeberha en Pretoria. Die IRR se woordvoerder, Makone Maja, sê […]