# Rugby: New Zealand great Sean Fitzpatrick says he is confident of the All Blacks’ chances against South Africa in the Rugby Championship. The two nations will clash in the first of two Tests at Eden Park on Saturday. The 62-year-old former captain says the All Blacks will be desperate for a win over the […]
# Die munisipaliteit van George in die Wes-Kaap het ‘n wetstoepassingsdiens van stapel gestuur wat daarop gerig is om die veiligheidsvermoë te versterk. Die nuwe blitspatrollie-eenheid bestaan uit 29 toegewyde amptenare wat in vier bedryfsafdelings ontplooi is. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die afdelings is noodsituasies,, sigbare patrollering, gespesialiseerde operasies en noodbystand:
# Die Vryheidsfront Plus vra die DA om onmiddellik op te tree teen die Munisipaliteit Stellenbosch se bestuurder van Menslike Hulpbronne, Alexander Kannemeyer. Dit volg ná ʼn video op sosiale media waarin hy na bewering voorstel hulle maak die lewe vir wit werknemers so moeilik dat hulle bedank. Gert van Niekerk van die VF Plus […]
# Die burgerlike organisasie Soil of Africa eis dringende optrede van die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oor bewerings van seksuele aanranding by die Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Tshwane. ‘n Onderwyser het na bewering ‘n leerder seksueel aangerand en ‘n busbestuurder word beskuldig van ‘n ongehoorde verhouding met ‘n skoolmeisie. Die organisasie se voorsitter, […]
# Die Stad Kaapstad sê inwoners van die 7de Laan-informele nedersetting in Strandfontein is die jongste begunstigdes van ʼn hoëtegnologie-, selfonderhoudende spoeltoiletstelsel. Dis die derde van vyf toets-projekte wat in die metro aangebring word. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit word heeltemal deur son- en windkrag aangedryf. Dit sluit ʼn modulêre […]
# Die Stad Kaapstad sê sy Produktiwiteits- en Bevoegdheidsprogram het sedert sy begin net meer as twee jaar gelede, 28 sakeondernemings ondersteun en 776 werksgeleenthede gered. Die program staan klein, medium en mikro-ondernemings by wat in nood is of leiding nodig het oor die verbetering van hul werksaamhede. Die ondernemings word beoordeel en kry dan […]
# ActionSA verwelkom die Suid-Afrikaanse Menseregte se besluit om die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, hof toe te neem. Dit hou verband met ou twiets wat as rassisties en oortreding van die Gelykheidswet beskou word. Die minister ontken die bewerings en sê sy twiets was téén rassisme. Hy beskuldig die kommissie van […]
# The police have moved to clarify that the Madlanga Commission of Inquiry will only be getting copies of the 121 dockets, which are at the centre of allegations of police corruption. The original dockets will remain with the KwaZulu-Natal political killings task team. The commission is tasked with investigating criminality, political interference, and corruption […]
# Die Solidariteit-beweging het ‘n digitale kulturele tuiste, MyHartland, bekend gestel om Afrikaners wêreldwyd met hul taal, erfenis en gemeenskap te verenig. Dis geïnspireer deur suksesvolle diaspora-projekte oorsee en bied nuus, kulturele inhoud, hulpbronne vir kinders en geleenthede om projekte in Suid-Afrika te ondersteun. Volgens Marisa Engelbrecht van Solidariteit is die doel van MyHartland om […]