# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê hy vergader die naweek met die DA en die Vryheidsfront Plus om hul verskille in die regering van nasionale eenheid te bespreek. Dit volg nadat die DA en VF Plus verlede week teen die fiskale begrotingsraamwerk, wat ʼn BTW-verhoging insluit, gestem het. Mbalula sê besprekings oor die begrotingskwessies […]
# The National Arts Festival has revealed the six recipients of the 2025 Standard Bank Young Artist Awards. The awards recognise artists under the age of 35 across various art disciplines. Since its inception, the awards have honoured over 180 directors, actors, artists, playwrights, musicians, choreographers, and dancers, highlighting their significant contributions to the arts […]
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê inwoners van Centurion en omliggende gebiede se krag sal vandag herstel word. Groot dele van Centurion is sonder elektrisiteit sedert ʼn ontploffing verlede week by die Brakfontein-substasie plaasgevind het. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê tegnici het omvattende herstelwerk by die substasie gedoen:
# Afgetrede hoofregter, Raymond Zondo, het ‘n eredoktorsgraad in die Regte van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat ontvang. Die graad word toegeken op grond van uitsonderlike prestasies en ander prestasies ingevolge die universiteit se ideale en beginsels. Regter Zondo het in sy aanvaardingstoespraak bemoedigende woorde vir die gegradueerdes en hul ouers […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat: Korporatiewe Dienste beplan om volgende jaar 431-miljoen-rand aan kapitaalprojekte te bestee. Die metro se Belegging in Hoop-begroting vir 2025/2026 is verlede maand ter tafel gelê en is nou beskikbaar vir openbare kommentaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die begroting verseker die metro tree op en is […]
# The Energy Council of South Africa is urging government to focus its efforts on defining the role of gas in the economy over the next ten years. The draft Integrated Resource Plan of 2023 indicates that the current electricity shortfall in the country can be overcome, only by ensuring that seven-thousand-220-megawatts of new gas-to-power […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het ʼn memorandum by die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, ingedien en eis beslissende optrede om te keer dat die Nasionale Loterykommissie verder verval. President Cyril Ramaphosa het onlangs die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gegee om korrupsie by die kommissie te ondersoek. Claude Naiker van die vereniging sê […]
# The Academy of Motion Picture Arts and Sciences, the organisation which awards the Oscars, will introduce a new Stunt Design category during the 2028 ceremony. This is the newest category addition to the Oscars since last year’s Achievement in Casting, which will award its first prize next year. Academy CEO, Bill Kramer, says since […]
# ActionSA in Gauteng het die voortslepende taxigeweld veroordeel wat sedert Januarie 59 lewens geëis het. ʼn Taxi-beampte van die Witwatersrand African Taxi Association, was een van drie wat hierdie week in Mofolo in Soweto doodgeskiet is. John Moodey van ActionSA sê deur hierdie afgryslike dade slegs te veroordeel, het in die verlede niks gehelp […]