# The ANC says its meeting with the Freedom Front Plus on Sunday was cordial, forward-looking and underscored a shared appreciation for the urgency of resolving key fiscal and governance challenges facing the country. The meeting took place against the backdrop of the current budget impasse. The ANC says there was broad alignment on the […]
# Golf: France’s Perrine Delacour carded a final round two-under 70 to win the South African Women’s Open by two shots at the Erinvale Country and Golf Estate in Cape Town. This is her second Ladies European Tour title. South Africa’s Casandra Alexander made a strong charge with her final round of 66 to take second place on […]
# Die organisasie Azapo sê die vlaag kinderverkragtings in Suid-Afrika lê die ingewortelde verwaarlosing en strukturele geweld teen die kwesbaarste lede van die bevolking bloot. Azapo vra dat die regering meer volhoubare maatreëls instel om vroue en kinders te beskerm. Die organisasie se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê Suid-Afrikaners ondervind dié krisis nie slegs as ‘n […]
# Soccer: Egyptian forward Mohamed Salah has signed a new two-year contract with Liverpool, keeping him at Anfield until 2027. His current contract was set to expire at the end of this season. The 32-year-old has helped fire Liverpool to the top of the Premier League table with 27 goals and 17 assists this season. […]
# UNISA se waterkenner, Anja du Plessis, sê dit sal nie Suid-Afrika se waterbesoedelingskrisis oplos as munisipale bestuurders tronk toe gaan nie. ʼn Klousule in die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Water laat toe dat munisipale bestuurders en korporatiewe direkteure skuldig bevind kan word en moontlik tronkstraf kry indien die instellings wat hulle verteenwoordig water besoedel. Volgens […]
# Die Dr Rajendra Prasad Nasionale Regsuniversiteit in Indië het ‘n ooreenkoms van verstandhouding met die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Regsgeleerdheid onderteken vir samewerking om uitnemendheid, vernuwende navorsing en begrip vir ander kulture tussen die twee erkende instellings te bevorder. Die ooreenkoms skep ‘n raamwerk vir verskeie akademiese en kulturele bedrywighede, insluitend uitruilprogramme vir […]
# Motorsport: Seven-time Formula One world champion, Lewis Hamilton, is hopeful that Ferrari can take a step forward in the Bahrain Grand Prix this weekend. The Scuderia currently sits in fourth place in the constructors’ championship after struggling to match the pace shown by the likes of McLaren and Mercedes across the opening three races. […]
# Die DA in die Wes-Kaap het sy misnoeë uitgespreek oor die nasionale Departement van Vervoer se versuim om ‘n oplossing te vind vir die voortdurende uitdagings wat die land se enigste kaartdrukker vir rybewyskaarte ondervind. Die masjien in Pretoria is weer buite werking. Nomafrench Mbombo van die DA sê toetssentrums vir rybewyse landwyd kon sedert […]
# ActionSA se Vroue-forum in Gauteng sê hulle is geskok nadat nog ʼn minderjarige verkrag is. Die 11-jarige kind van die Majazana-plakkerskamp in Johannesburg is tans in die hospitaal en word vir talle seksueel oordraagbare siektes behandel. Modi Mashaba van ActionSA sê hulle hou by die standpunt dat dit nie net ʼn ma of voogde […]