# Die Stad Johannesburg bied van môre tot Vrydag die Afrika-forum vir Stedelike Woude in Bryanston aan met die tema: Groen Horisonne: Vorm Afrika-stede se toekomstige herstelvermoë deur stedelike woude. Die geleentheid sal die belangrike rol beklemtoon wat stedelike woude speel om ernstige uitdagings aan te pak. Besprekings sal drie temas dek: Hoe om Afrika-stede […]
# Die Oos-Kaapse regering het sy administratiewe leierskap versterk met die aanstelling van nuwe departementshoofde in verskeie belangrike portefeuljes. Sharon Maasdorp is aangestel as nuwe hoof van die Onderwysdepartement, Bonginkosi Dayimani van Landbou en Edmond Desmond Quinton Venn van Menslike Nedersettings. Phucuka Penny Penxa is die nuwe hoof van Openbare Werke en Infrastruktuur. Die provinsiale […]
# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê goeie vordering is gemaak om die meer as ses-duisend gesinne by te staan wat deur die onlangse oorstromings geraak is. Gure weer, insluitend swaar reën van 19 Februarie tot 14Maart, het lewens geëis en infrastruktuur in eThekwini beskadig. Xaba sê hulle het ‘n veelhoekige benadering om te […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê meer moet gedoen word om die metro se kraginfrastruktuur te beskerm. Kabeldiewe was onlangs in buurte in Pretoria Moot bedrywig en het huishoudings dae lank sonder krag gelaat. Die gebiede wat die ergste deurgeloop het, is Rietfontein, Gezina, Capitalpark en Wonderboom-Suid. Die VF Plus se woordvoerder, Mari Joubert, […]
# ActionSA in Johannesburg sê dis kommerwekkend dat skuldeisers en kontrakteurs in die metro vir lang tye nie betaal word nie, want dit belemmer dienslewering. Die metro se teiken is om diensverskaffers binne 30 dae te betaal, maar sommige rekeninge is meer as 365 dae uitstaande. Mpumi Edward van ActionSA sê die metro moet veral […]
# Die DA sê die toekenning van ‘n tender van 360-miljoen-rand vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens se gesondheidsdienste aan Medicare24 Tshwane in Junie 2024, wek ernstige vrae, veral oor die betrokkenheid van die gewese amptenaar Petunia Lenono. Sy was ‘n lid van die bod-evalueringskomitee wat aanbeveel het dat Medicare24 die bod moet ontvang, maar skaars ses […]
# At least 40 people have died across six states after violent tornadoes ripped through parts of the US over the weekend. A massive storm system moving across the country unleashed winds that triggered deadly dust storms, and hurricane-force winds, which fanned more than 100 wildfires, violent tornadoes, and heavy rain. States of emergency have been […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê sy onderneem om alle aanbevelings in die Nasionale Registrasieraad van Huisbouers se finale verslag oor die gebou wat in George in die Wes-Kaap ineengestort het, in te stel. Vier-en-dertig mense is dood en talle beseer toe die onvoltooide gebou in Mei verlede jaar ineengestort en die […]
# Soccer: Newcastle United beat holders Liverpool 2-1 to win the Carabao Cup at Wembley Stadium, ending their 70-year wait for a major domestic trophy. Dan Burn and Alexander Isak found the back of the net for the Magpies, while Liverpool’s goal came from Federico Chiesa in the 94th minute. Newcastle’s Eddie Howe, who is […]