# In its second weekend of release Warner Brothers’ kid-friendly movie, A Minecraft Movie, remains number one at the worldwide box office. The film, which stars Jack Black and Jason Momoa is already the highest-grossing film of the year. The King of Kings, an animated faith-based family film from Angel Studios, debuted in second place. In […]
# Polisie in die Oos-Kaap het ʼn soektog begin na verdagtes wat Vrydagaand twee vroue by Nkondlo Administrative Dalasile vermoor het. Die ma en dogter het volgens berigte geslaap toe onbekende mans die deur oopgeskop en op die vroue geskiet het. Die polisiewoordvoerder, Namhla Mdleleni, sê die slagoffers van 19 en 38 jaar is op […]
# Altesaam 318 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings in Silverton en Garsfontein tydens Operasie Shanela in die Stad Tshwane aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is vir misdade soos moord, poging tot moord, gewapende roof, verkragting en geslagsgeweld gearresteer. Hy sê 27 ongedokumenteerde mense word ook aangehou en hulle wag […]
# Die Wes-Kaapse wetgewer se staande komitee oor Infrastruktuur het die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, genooi om voor hom te verskyn om die verslag oor die gebouramp in George voor te lê. Die minister het verlede week die Nasionale Huisbouersregistrasieraad se bevindings oor die ineenstorting van die gebou bekendgemaak. Vier-en-dertig mense is dood […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, doen ʼn beroep op die Departement van Basiese Onderwys om onmiddellik op te tree teen bedrieglike kwalifikasies in die onderwyssektor. Die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens sê hulle merk ʼn toename in vals kwalifikasies op. Makaneta sê die departement kan nie bekostig om onderwysgehalte in gevaar te stel deur ongekwalifiseerde individue toe te […]
# Ecuador’s right-wing president, Daniel Noboa, has been re-elected, defeating leftist candidate Luisa González. Preliminary data shows that with 92.61-percent of the ballots counted, Noboa has secured 55.85-percent of the vote, compared to 44.15-percent for González. Noboa called his election win historic. González says she would not recognise the election result, accusing Noboa of abusing […]
# Die verpleegvakbond Denosa vra die Gesondheidsdepartement om korrupsie uit te roei deur die tenderstelsel te hersien en deursigtige prosesse te verseker. Die departement beplan om meer hospitaalbeddens, matrasse en linne aan te skaf om pasiënte se sorg en waardigheid te verseker. Denosa se woordvoerder, Sonia Mabunda-Kaziboni, sê indien hierdie verkryging deur die bestaande tenderstelsel […]
# ActionSA se Vroueforum betoog vandag buite die Roodepoort-landdroshof in Gauteng waar ʼn man wat van seksuele aanranding beskuldig word, sy eerste hofverskyning maak. Die man wat ʼn gewese fasiliteerder van die geletterdheidsorganisasie, Nal’ibali, is, het na bewering verlede maand ʼn graad 3-leerder by Braamfischerville Primary School in Soweto seksueel aangerand. Zwelithini Mtshali van ActionSA […]
# Economist Dawie Roodt says South Africa is entrenching a culture of state dependency rather than fostering economic self-reliance and growth. In the 2025/2026 budget tabled by Finance minister Enoch Godongwana last month, consolidated government expenditure is expected to hit 2.59-trillion-rand. Around 65-percent of government spending is consumed by salaries, debt-service costs, and the social […]