# Altesaam 92-persent van Johannesburg se inwoners het kommer uitgespreek oor lugbesoedeling en 78-persent glo dit beïnvloed hul gesondheid negatief. Dis volgens nuwe inligting van die metro se Departement van Omgewings- en Infratruktuur-dienste, in samewerking met Breath Cities en die Clean Air Fund. Die metrowoordvoerder, Virgil James, sê al die deelnemers het fossielbrandstofverbruik, vrylating van […]
# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die Gautengse Onderwysdepartement is onvoorspelbaar en onbevoeg wanneer hy ernstige uitdagings moet hanteer wat onderwysers en leerders raak. Die organisasie het kommer uitgespreek oor die meer as 200 skole wat tans as hoë risiko beskou word, en deurloop onder kwessies soos veiligheid, wangedrag deur onderwysers en swak […]
# Die DA sê hy is ontsteld dat Krygkor en Denel voortgaan met groot verdedigingsplanne terwyl die wet, begroting en basiese toerekenbaarheid ignoreer word. Krygkor se jongste plan berus swaar op ‘n strategie wat president Cyril Ramaphosa inspireer het om meer aan verdediging te bestee met ‘n teiken van 1,5-persent van die bruto binnelandse produk. […]
# The World Bank Group and the International Atomic Energy Agency have signed an agreement to work together to support the safe, secure and responsible use of nuclear energy in developing countries. Thirty-one countries currently operate nuclear power plants, which combined produce about nine-percent of the world’s electricity, amounting to almost a quarter of all low-carbon […]
# Environmental organisations have expressed concern at the government’s renewed interest in gas-to-power projects in the draft Integrated Resource Plan. They are warning that the proposed addition of up to 19-gigawatts of gas capacity may risk locking the country into long-term fossil fuel dependency, while potentially driving up energy costs, and worsening inequality. Green Connection […]
# Die EFF verwerp die aanstelling van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se raad en sê dis ʼn voorbeeld van begunstiging en ʼn teken van voortgesette korrupsie. Die party het die aanstelling van Ayanda Dlodlo, Nomusa Dube-Ncube en Sydney Mufamadi veroordeel en sê dit wys hoe die ANC voortgaan om staatsinstellings te kaap deur politieke lojaliteit eerder as […]
# Die Kaapstadse se stadsraad het die stad se Invested in Hope-begroting vir 2025/2026 aanvaar. Dit sluit verskeie maatreëls in om plaaslike belasting te verlig, asook ‘n Suid-Afrikaanse rekord 40-miljard-rand-infrastruktuurprogram oor drie jaar. Ook ingesluit is ‘n groot belegging in woonbuurt-polisiëring in elke wyk en die uitbreiding van skoonmaakdienste vir hoofpaaie en stadskerne. Die burgemeester […]
# Die GOOD-party verwelkom die inhegtenisneming van die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, en sê senior lede van wetstoepassing moet aan die hoogste standaarde van integriteit en aanspreeklikheid voldoen. Khumalo is aangekeer in verband met vermeende onregmatige senior aanstellings in die SAPD-misdaadintelligensie-afdeling. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê korrupsie en misdadigheid kan nie toegelaat word by diegene […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has signed an agreement with the Council of Europe to create a special tribunal. The tribunal aims to target senior Russian leaders for the crime of aggression, which underpins the countless war crimes Ukraine accuses Russian forces of committing since the start of the war in February 2022. Zelensky says […]