# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Ford, Nissan en Citroën is besig om verskeie modelle te herroep nadat hulle talle gebreke identifiseer het. Die reuse-motorvervaardiger Ford herroep meer as 20-duisend voertuie in Suider-Afrika weens veiligheidsredes. Dit sluit die Ranger- en Everest-modelle in wat tussen 2021 en vanjaar gebou is. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê […]
# Die DA in Gauteng versoek die premier Panyaza Lesufi en die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, om vir groter polisiesigbaarheid in Mamelodi-Oos te sorg om inwoners teen toenemende bende-aktiwiteite te beskerm. Multidissiplinêre optrede onder leiding van die Valke het vroeër die week tot die dood van drie verdagtes en beslaglegging op ‘n geweer en twee […]
# Die Stad Kaapstad is bekommerd oor die onwettige eletrisiteitskoppelings wat inwoners van die informele woongebied Monwabisi Gebied 4 by die rioolpompstasie in Swartklipstraat in Tafelsig maak. Die burgemeesterskomteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die onwettige koppelings hou ernstige veiligheidsrisiko’s vir die gemeenskap in en benadeel die werking van die pompstasie. Hy moedig […]
# Die Ekurhuleni-streekskou van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes het ‘n totaal van 16 goue, 32 silwer en 47 brons medaljes opgelewer. Daar was 130 projekte wat deur 174 jong wetenskaplikes in Graad 4 tot 12 en Tegniese en Beroepsonderwys en -opleidingstudente ten toon gestel is. Die prys vir beste innovasieprojek het gegaan aan […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Afvalbestuur het die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie geprys oor sy instelling van ‘n beleid van zero-afval in die hoër onderwyssektor. Die universiteit het verlede jaar ‘n drieledige sorteerstelsel op al sy kampusse ingestel en Kaapstad se eerste zero-afval-universiteit geword. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die meer as 48-miljoen-rand belegging van die provinsiale Departement van Infrastruktuur in jeugontwikklingsprogramme, verwelkom. Die belegging is tussen die 2022/2023 en 2025/2026 boekjare. Dit sluit in die Masakh’iSizwe-beurs, die Nasionale Jeugdiens, Kontrakteurontwikkeling en die inisiatief Youth in the Built Environment. Dirk Wessels van die DA sê drie-duisend-288 jongmense […]
# The South African National Defence Force chief, General Rudzani Maphwanya, has submitted a report to Defence and Military Veterans minister, Angie Motshekga, about his recent controversial trip to Iran. Maphwanya came under fire for suggesting that South Africa and Iran have common goals. He also criticised Israel for its actions in Gaza. The SANDF […]
# Tennis: Italians Sara Errani and Andrea Vavassori are the US Open mixed doubles champions for the second year running. They defeated the number three seeds Iga Swiatek and Casper Ruud in a match-tiebreak at the Arthur Ashe Stadium. This is just the fifth time a mixed doubles team has gone back-to-back at the New […]
# President Cyril Ramaphosa says recent tariff actions by the US on African goods have highlighted the need to diversify export markets. He addressed the 9th Tokyo International Conference on African Development in Japan. Japan is one of the major investors in the South African economy, and total bilateral trade between the two countries in […]