# Die Tshwane polisiedistrikskommissaris, Samuel Thine, beklemtoon ingrypende misdaadbestrydingsoperasies sal oral in die metro voortgesit word om wet en orde te herstel. Dit volg na 312 verdagtes die naweek tydens Operasie Shanela gearresteer is. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is aangekeer vir onder meer aanranding, moord, roof en verkragting:
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hy is geskok deur ʼn personeellid van die Bergrivier-munisipaliteit wat op video aan inwoners ʼn middelvinger wys. Evert Manuel van die party sê die voorval het plaasgevind toe ʼn man met ʼn EFF-T-hemp met ʼn munisipale werknemer gepraat het oor die deernis-subsidie. Hy sê munisipale werknemers het ʼn […]
# Twenty-year-old ballerina, Mbalenhle Mkhatshwa, says that through her ballet studio, she wants to open a world of possibilities for young children from the township. She has built a ballet studio in Tembisa, Gauteng, named Mballet, with classes held on Friday, Saturday and Sunday. Mkhatshwa told Newzroom Afrika that she wants the studio to be […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê haaibewaring en swemmerveiligheid is steeds belangrik. Dit volg na die dood van ‘n gemerkte grootwithaai in ‘n geankerde aashoek langs die kus van Margate, KwaZulu-Natal, verlede maand. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê die balans tussen die beskerming van swemmers teen potensiële […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê dat hulle besig is om diagnostiese skanderingsdienste regoor die provinsie te moderniseer en te versterk. Dit volg op ‘n toenemende vraag na Magnetiese Resonansiebeelding-skanderings en druk op sentrale dienste, as gevolg van toerustingbeperkings en personeeltekorte in die verlede. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die opgraderings word […]
# Sunset Blvd’s Nicole Scherzinger and Maybe Happy Ending’s Darren Criss won lead actress and actor in a musical at the 78th Tony Awards in New York City. Sarah Snook won her first Tony for best leading actress in a play for The Portrait of Dorian Gray, and Cole Escola took home best leading actor […]
# Die DA beskuldig die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga van sabotasie oor die ontwrigting van ‘n kritieke parlementêre oorsigsessie by die Simonstad-vlootbasis. Chris Hattingh van die party sê die vergadering sou die langdurige konflik tussen die Vloot en Krygkor bylê oor vlootkontrakte, swak haweprestasie en ‘n verslegtende onderhoudsagterstand. Hy sê die […]
# ʼn Twee-en-veertigjarige polisiesersant is gearresteer in verband met die ontvoering van die 19-jarige Kamogelo Baukudi in die Vrystaat. Die tiener is Donderdag ontvoer toe twee onbekende mans in polisieuniforms hom by die skool opgelaai het. ʼn Polisiewoordvoerder, Motantsi Makhele, sê die persoon is vasgetrek nadat die voertuig wat in Baukudi se ontvoering gebruik is, […]
# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, ontken bewerings dat sommige van hul ouditeure in die Vrystaat korrup is. Dit volg nadat ActionSA beweer het dat senior Vrystaatse werknemers van die Ouditeur-generaal met Centlec-werknemers en konsultante saamgespan het om oudit-uitkomste en verslae te vervals. Die verslae moes wydverspreide finansiële wanbestuur en bedrog in die Mangaung-munisipaliteit ontbloot. Die […]