# Rugby: Fans will now have an opportunity to participate in the Fantasy Rugby Championship, which is headed by New Zealand Rugby in collaboration with South Africa, Australia and Argentina. This marks the first official fantasy game for the southern hemisphere’s premier international competition, the Rugby Championship. The opening round on August 16 will see […]
# Motorsport: Formula One has confirmed the 2026 season will have 24 races, the same as this year, while new technical regulations will be introduced. Madrid has been added as the new host of the Spanish Grand Prix, replacing the Emilia Romagna Grand Prix at Imola in Italy. Another change will see the Canadian race […]
# SANParke sê staproetes wat tans in Tokai en Silwermyn-Oos in Kaapstad gesluit is, word op 1 Julie heropen. Dit sluit die Kalkbaai/St James/Muizenberg-berge en die Steenberg-plato in. Die roetes is gesluit na ‘n brand laat in April ongeveer twee-duisend-800 hektaar plantegroei vernietig het. Charles Phahlane van SANParke sê die Silwermyn-piekniekterrein en staproete rondom die […]
# Profmed wil jong dokters ondersteun met ‘n jaar se gratis mediese hulp deur Suid-Afrika se eerste digitale locum-mark, die finDR-platform. Dit is gemik op gekwalifiseerde dokters en tandartse onder 30 wat die afgelope twee jaar gemeenskapsdiens voltooi het en werkloos of pas in diens geneem is. finDR is ‘n platform wat hulle verbind met […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering se dinkskrum oor universele gesondheidsdekking verander die speelveld. Die doel is om ʼn samewerkende geleentheid te bied waar openbare en privaat rolspelers ʼn praktiese strategie kan ontwikkel om universele gesondheidsdekking in die provinsie te bereik. Memory Booysen van die DA sê dis moontlik om na universele […]
# Die ANC in die Wes-Kaap sê groot veranderinge kan in die komende maande in die provinsie se munisipaliteite verwag word. Dit volg nadat Christo Boks, ʼn gewese DA-burgemeesterskomiteelid in die Matzikama-munisipalieit, na die ANC oorgeloop het. Boks sê hulle het planne om die ANC se teenwoordigheid en prestasie in gebiede soos Vanrhynsdorp en Vredendal […]
# Die Wes-Kaapse regering stel vandag fase 2 van sy reisbewysprogram vir mense wat werk soek in Mitchell’s Plain bekend. Die projek is vir die eerste keer in Februarie verlede jaar ingestel en bied aan werksoekers in Kaapstad gratis reisbewyse vir Golden Arrow se busdiens. Die provinsiale regering sê die projek is gemik om die […]
# The International Atomic Energy Agency is warning that an Israeli attack on Iran’s nuclear facilities could push Tehran closer to developing nuclear weapons. Israel’s undeclared atomic weapons programme makes it the only country in the Middle East with nuclear bombs. This comes as the US and Iran are in the midst of ongoing negotiations […]
# Die KwaZulu-Natalse Vervoerdepartement sê die verkeersinspektoraat het die N2 gesluit as gevolg van swaar sneeuval by Kokstad en Port Shepstone. Die R603 van Tacoma na Reit is ook gesluit. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê motoriste en sneeu-kykers word gewaarsku om die gebied ten alle koste te vermy: