# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die Bana Pele-massaregistrasieveldtog vir vroeë kinderontwikkeling verwelkom, wat tienduisend VKO-sentrums suksesvol geregistreer en goedgekeur het. Dit is drie maande voor die oorspronklike sperdatum van 31 Desember. Die minister het die mylpaal beskryf as ‘n oorwinning vir kinders, praktisyns en gemeenskappe oor die hele land. Die departement […]
# Die Stad Johannesburg se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling sê pogings om die metro as ‘n spilpunt vir ekonomiese groei te posisioneer, duur voort, insluitend die ontsluiting van die potensiaal van nywerheidsparke. Die burgemeester Dada Morero het ‘n teiken gestel om die metro se ekonomie met drie persent te laat groei, en die meeste van […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, veroordeel Operasie Dudula se jongste veldtog wat gemik is teen migrante se kinders by Gautengse skole. Die beweging het gister talle skole in Soweto besoek en kennisgewings afgelewer om hulle te waarsku om nie in 2026 ongedokumenteerde kinders toe te laat nie. Die Gautengse Onderwysdepartement veroordeel die groep se standpunt […]
# Die George Munisipaliteit in die Wes-Kaap sê pogings om uitheemse plantegroei in die Katrivier- en Bo-Katrivier-opvanggebiede te bestuur, duur voort. As deel van hierdie pogings het die munisipaliteit onlangs ‘n beheerde brand noord van die Denneoord-waterwerke uitgevoer. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die brande help om brandbare dooie blare, boomtakke en ander […]
# Die regering sê vir Suid-Afrika is die 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York, ʼn belangrike platform om hom vir hervorming van die VN-veiligheidsraad te beywer. Die sitting se tema is, Beter saam: 80 jaar en meer vir vrede, ontwikkeling en menseregte. Die regering se woordvoerder, Boipelo Modise, sê […]
# Canadian rock legend Bryan Adams is officially bringing his Roll with the Punches Tour to South Africa in April next year. Four decades into his career, Adams is a Grammy-award winner with number one hits in more than 40 countries, alongside three Oscars and five Golden Globe nominations. His global hits include Everything I […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, beklemtoon Suid-Afrika se afval- en hernubare-energiehervorming omskep omgewingsbeleid in ‘n bron van werksgeleenthede en beleggings. Die departement het in 2024/2025 altesaam 324 van 326 omgewingsimpakstudies binne die wetlike tydsraamwerk verwerk wat ‘n doeltreffendheid van 99-persent is. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê energieprojekte, […]
# A new exhibition titled Marie Antoinette Style has opened at the V&A South Kensington in London, marking the UK’s first exhibition on the French queen Marie Antoinette. The exhibition features 250 objects, including rare personal items owned by Antoinette, such as a pair of silk slippers, jewels from her private collection, and the final note […]
# Die ANC sê hy veroordeel die DA se verdediging en voortgesette ondersteuning van Israel. Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, het kritiek ontlok nadat sy vrae oor Israel se beweerde wandade in Gaza ontwyk het. In ʼn onderhoud met Newzroom Afrika het Zille nie duidelik standpunt ingeneem of Israel se […]