# Die GOOD-party sê die afwenteling van wetstoepassingsmagte alleen sal nie ‘n einde maak aan die bloedvergieting in Wes-Kaapse strate nie. Eenduisend-en-68 mense is tussen Januarie en Maart vanjaar in die provinsie vermoor, wat ‘n daling van vier-persent is teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dis gevaarlike politieke teater dat […]
# Die Tshwane Universiteit van Tegnologie in samewerking met die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Suid-Afrika het ʼn navorsingprojek bekendgestel. Dit is om die lewensvatbaarheid en volhoubaarheid van Suid-Afrikaanse belastingklinieke te bepaal waar belastingbetalers gratis belastingonderrig en -ondersteuning kan kry. TUT sê die gemeenskapsgebaseerde sentrums by universiteite sal toeganklike adviesdienste verskaf en studente […]
# Build One South Africa says it will write to National Assembly Speaker, Thoko Didiza, to demand a written response from president Cyril Ramaphosa, following his failure to answer an oral question posed by leader, Mmusi Maimane, in Parliament. The question centred around whether the relaxation of B-BBEE regulations that opens the door for Starlink […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die saak wat daarop gemik was om as bewys te dien van ʼn diepgewortelde kultuur van rassisme by die Universiteit Stellenbosch, het geëindig met die beskuldigde wat onskuldig bevind is. Die oudstudent Theuns du Toit, wat in 2022 aangekla is nadat hy op die besittings van ʼn medestudent geürineer het, […]
# Die DA in die Wes-kaap sê hy gaan voort om klein, medium en mikro-ondernemings in ontwikkeling van die provinsie se infrastruktuur te gebruik om inklusiewe ekonomiese groei te bevorder. Die provinsiale Departement van Infrastruktuur het oor die afgelope 12 maande meer as 189-miljoen-rand se voordele aan die ondernemings toegestaan. ‘n Woordvoerder van die DA, […]
# Die Suid-Afrikaans Vakbondfederasie se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die G20 Presidensie moet veg vir die belange van die Suidelike Halfrond. Suid-Afrika se presidensie, wat op 30 November eindig, is onder die drie afdelings verdeel, naamlik Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid. Vavi sê Suid-Afrika moet as deel van die G20 presidensie ook momentum agter die Verenigde […]
# Die Vryheidsfront Plus sê na 31 jaar is daar nog geen einde in sig vir swart ekonomiese bemagtiging, wat dié party teenstaan, nie. Corné Mulder van die party sê die ANC se beleid wat op ras berus, is die oorsaak van ‘n werkloosheidsyfer van 32-persent. Hy sê selfs na dekades onder ANC regering, is […]
# Cosatu in Gauteng verwelkom premier Panyaza Lesufi se besluit om die Nasi Ispani-program te laat herleef ten bate van jongmense in die provinsie. Duisende mense is werkloos gelaat toe hul tydelike Nasi Ispani-kontrakte skielik weens begrotingsbeperkings geëindig het. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê hulle is bewus daarvan dat dit nie ordentlike werk […]
# Four people died when a light delivery vehicle and a sedan collided head-on on the R38 Road between Kaapmuide and Louws Creek in Mpumalanga on Tuesday evening. After colliding with a bakkie, the sedan was swung across the road and collided further with a heavy motor vehicle. Department of Community Safety, Security and Liaison’s […]