# Die Activists and Citizens Forum se raad aan president Cyril Ramaphosa en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is om onmiddellik te bedank om die land te red van verdere verleentheid. Dit volg nadat verdoemende onthullings by die Madlanga-kommissie aan die lig gebring is oor misdaadsindikate wat die strafregstelsel geïnfiltreer het. Die forum se […]
# ‘n Algemene staking in Italië ter ondersteuning van die Gaza-hulpflottielje ontwrig treinedienste en meer chaos word vir pendelaars verwag op die tweede dag van betogings in Rome. Die staking volg na betogings gister in verskeie stede oor die wêreld, insluitend Milan en Rome, waar ongeveer tien-duisend mense van die Colosseum af betoog het. Betogers […]
# Sokker: Die doelwagter van Liverpool, Alisson Becker is uit tot na hierdie maand se internasionale breek, wat afrigter Arne Slot ‘n reusehoofpyn besorg terwyl hy probeer om sy span van ‘n mini-ineenstroting te red. Die Reds het nederlae teen Crystal Palace in die Premierliga en Galatasaray in the Kampioeneliga gely nadat hulle die seisoen […]
# Die algemene werkersvakbond, GIWUSA, doen ‘n beroep op alle vakbonde en mense wat regverdigheid aanhang, om vir ‘n Nasionale Dag van Aksie saam te staan. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die dag is daarop gemik om druk op die regering te plaas om dadelik alle handelsooreenkomste met Israel te staak en ‘n […]
# Dame Sarah Mullally has been named as the first woman Archbishop of Canterbury in the Church of England’s almost 500-year history. In her first address she pledged that in her new role she will listen to survivors and the vulnerable. She said hatred and racism of any kind cannot be allowed to tear people […]
# ‘n Nuwe verslag deur Oil Change International voer aan ryk nasies kan jaarliks 113-duisend-miljard-rand bydra om die klimaatsbefondsingsgaping in Afrika te oorbrug. Die verslag verklaar dit is moontlik as hulle belasting op uiterste rykdom hef, fossielbrandstofsubsidies beëindig, belastingskuiwergate toemaak en die skuldreëls aanpas. Afrika benodig 43-duisend-miljard-rand teen 2030, maar het slegs 759-miljard-rand in 2021/22 […]
# Solidariteit het ‘n ooreenkoms met die Amerikaanse onderneming Propay Prime beklink om Suid-Afrikaanse rekenaarvaardighede uit te voer, wat burgers toelaat om vir Amerikaanse ondernemings te werk terwyl hulle hier woon. Die plan gaan na na sektore soos finansies, ingenieurswese, onderwys en ontwerp uitgebrei word. Solidariteit se uitvoerende hoof, Dirk Hermann, beklemtoon die ooreenkoms maak […]
# Die Forum for South Africa eis dat die Suid-Afrikaanse regering dringende diplomatieke en wettige stappe moet doen om die onmiddellike vrylating van Suid-Afrikaanse burgers, en ander internasionale aktiviste wat Israel ontvoer het, te verseker. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hulle is deur die Israelse regime ontvoer ná die onderskepping van die Globale […]
# Die DA in Mogale City veroordeel die koalisie van die ANC, EFF, en Vryheidsfront Plus dat hulle ‘n 100-miljoen-rand oortrokke fasiliteit in 2024/25 goedgekeur het waarvoor die inwoners 4,9-miljoen-rand in onnodige rente moet betaal. Elektrisiteitstariewe het onbillik en duur geword en dienslewering het volgens die DA onder die alliansie verswak. Tyrone Gray van die […]