# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, moedig die party se jeugliga aan om militant en polities bewus te wees en verbind te bly om Suid-Afrika se toekoms te vorm. Hy het by die liga se tweede nasionale algemene raad in Kimberley, Noord-Kaap gewaarsku teen faksies en onproduktiewe geskille. Mbalula het die jeugliga aangemoedig […]
# Rugby: Die Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het een verandering aan sy opdrafspan aangebring vir vandag se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Kimberley. Clayton Blommetjies skuif van heelagter na losskakel nadat Franco Smith beseer is. Michael Annies dra die nommer 15-trui en Ali Mgijima sit op die bank. Steyn sê hy’s trots op sy manne […]
# Prince Harry, the Duke of Sussex, has made a surprise visit to the Ukrainian capital Kyiv. The trip comes after Harry made a solo journey to Britain earlier in the week during which he reunited with his father, King Charles, for their first face-to-face meeting in 19 months. The prince arrived in Kyiv with […]
# AfriForum sê die privatisering van munisipale skuldinvordering is noodsaaklik om watersekerheid en dienslewering te verseker. Lambert de Klerk van AfriForum sê munisipale skuld aan waterrade oorskry nasionaal 25,1-miljard-rand, met Vrystaatse skuld wat 36,5-miljard-rand bereik het. De Klerk waarsku voortgesette swak finansiële bestuur kan binne drie maande landwye wateronderbrekings veroorsaak. Hy vra vir private inisiatiewe […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is vasbeslote om munisipaliteite se vermoë te herstel om betroubare dienste te lewer en burgerregte te handhaaf. Ramaphosa het in Rustenburg, Noordwes, gepraat en die watertekorte onaanvaarbaar genoem en swak bestuur, finansiële wanbestuur en korrupsie veroordeel. Ramaphosa het beklemtoon dit is noodsaaklik dat munisipaliteite hul fondse doeltreffend moet […]
# The North Korean government is increasingly implementing the death penalty, including for people caught watching and sharing foreign films and TV dramas. The dictatorship is also subjecting its people to more forced labour while further restricting their freedoms. The UN Human Rights Office found that the North Korean state had tightened control over “all […]
# Europese Unie-lande het ingestem om sankies te verleng teen meer as twee-duisend-500 Russiese individue en instellings, insluitend president Vladimir Putin, oor die oorlog teen Oekraïne. Ambassadeurs van die 27 lidlande het voor Maandag se sperdatum die besluit onderteken nadat Hongarye en Slowakye eise laat vaar het om ‘n aantal persone van die swartlys af […]
# Padwedlope: Meer as 18-duisend atlete gaan na verwagting deelneem aan die 31ste Gun Run wat die naweek in Kaapstad plaasvind. Môre se wedlope behels ‘n landloop oor 17-kilometer vanaf Oranjezicht en korter wedlope vanaf Groenpunt, terwyl die halfmarathon oor 21,1-kilometer Sondag deur Groenpunt, Seepunt, Kampsbaai en Clifton sal kronkel. Padsluitings sal verskeie gebiede raak […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê president Cyril Ramaphosa se provinsiale diensleweringsvergaderings is noodsaaklik om nasionale, provinsiale en plaaslike leiers te belyn. Hlabisa het in Rustenburg, Noordwes, gepraat op die sewende vergadering en die belangrikheid van die Distriksontwikkelingsmodel beklemtoon om samewerking te verbeter. Hy erken daar is voortdurende uitdagings […]