# Cape Town is officially the world’s third happiest city, according to the results of a global survey by TimeOut. The happiness survey is part of the magazine’s annual index that seeks to determine the best city in the world, based on metrics such as culture, nightlife, food, walkability, affordability, quality of life and happiness. […]
# Die geskorste Adjunk- Nasionale Polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, het aan die Ad Hoc-komitee gesê hy het deur die stafhoof, Bakang Lethoko, ‘n opdrag van die Nasionale Kommissaris Fannie Masemola se kantoor ontvang om die taakspan vir politieke moorde te ontbind. Sibiya het verduidelik briewe of e-posse van die Kommissaris se kantoor dra volgens polisieprotokol gesag, […]
# An emergency vote on Israel’s participation in the Eurovision Song Contest has been called off following developments in the Middle East. The meeting was scheduled after several countries said they would no longer take part in Eurovision if Israel participated. The European Broadcasting Union said its executive board agreed to an in-person discussion among […]
# Sokker: Die doelskieter van die Spaanse kampioene, Barcelona, Robert Lewandowski sal die Clasico misloop nadat hy met ‘n dyspierbesering gediagnoseer is. Die 37-jarige het die besering Sondag tydens ‘n Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd vir Pole teen Litoue opgedoen. Die Spaanse media berig dat hy vir vier tot ses weke buite aksie kan wees. Barcelona speel teen La […]
# Health authorities in Gaza said at least six Palestinians were killed in two separate incidents. The Israeli Defence Force earlier said it opened fire after several suspects crossed the line of withdrawal and approached forces in the northern Gaza Strip area. It called on the residents of Gaza to heed the IDF’s instructions and […]
# President Andry Rajoelina het die spanning in Madagaskar verhoog deur die Nasionale Vergadering te ontbind om ‘n stemmery te blok om hom uit sy amp te dwing. Duisende mense het saamgedrom vir nuwe versetoptogte wat sy bedanking eis. Staatsamptenare en vakbondlede het by die skare in die hoofstad aangesluit. Rajoelina het vanuit sy skuilplek […]
# Die DA veroordeel die aanranding op die 70-jarige boervrou, Rolé Uys in Mpumalanga. Die aanvallers het kookwater op haar uitgegooi voordat hulle haar met kettings vasgemaak, haar mond toegestop en haar vir dood agtergelaat het. Die DA se woordvoerder oor landbou, Willie Aucamp sê hierdie aanval, wat volg op ‘n soortgelyke aanval wat die […]
# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Onderwys, Joy Maimela, het die Afrikaanse en Engelse taalbeleid in sommige Vrystaatse skole gekritiseer oor diskriminasie teen Afrikatale. Tydens besoeke aan Lejweleputswa-skole het sy ook ‘n tekort aan swart onderwysers by Orion Special, infrastruktuur-uitdagings, vandalisme, dwelmmisbruik en onbetroubare skoolvervoer uitgewys. Die komitee het omvattende verslae van die […]
# Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragprodusentevereniging sal later hierdie maand met Eskom vergader. Bekommernisse bestaan dat beplande hernubare projekte die bestaande netwerktoegangsreëls wat op onafhanklike produsente van toepassing is, kan omseil. Die vereniging het ook die Mededingingskommissie gewaarsku oor moontlike markoorheersing. Die voorsitter, Leoné Human, sê Eskom moet op gelyke voorwaardes meeding en waarsku voorkeurbehandeling kan […]