# COPE in Gauteng veroordeel die taxigeweld by Maponya Winkelsentrum in Soweto nadat ‘n motor aan die brand gesteek en openbare veiligheid in gevaar gestel is. Die provinsiale Voorsitter, Tom Mofokeng, sê die voorval bevestig die regering het misluk in die regulering van die taxibedryf, wat vererger word deur spanning met e-taxidienste. COPE vra ‘n […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra Statistieke SA om sy beplande hersienings van die arbeidsmagopname-metodes te bespoedig om die vaslegging van indiensneming in die informele sektor te verbeter. Die vakbond sê dit kan ‘n duideliker beeld van ekonomiese bedrywighede verskaf en meer doeltreffende beleidsreaksies ondersteun. Die woordvoerder, Claude Naiker, sê Suid-Afrika se stygende werkloosheid is […]
# Die polisie kommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi het byna 44-duisend-rand, wat ingesamel is deur ‘n BackaBuddy-veldtog, aan die SAPD Onderwystrustfonds vir die kinders van gesneuwelde lede oorbetaal. Die fondse, wat deur sosialemedia beïnvloeders, Chris Excel en Ori ingesamel is om vir Mkhwanazi twee koeie te koop na sy anti-korrupsie mediavergadering van 6 Julie. Meer […]
# Die Departement van Gesondheid van Gauteng sy hy maak goeie vordering met verbeteringe van bedrywighede by die Masakhane-wassery en kook-vries-fasiliteit in Rosslyn, Pretoria. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba sê sleutelopgraderings is reeds voltooi, insluitende die vervanging van ‘n vervoerband vir die kook-vries-afdeling en die installering van vyf nuwe 100-kilogram wasmasjienuitsuiers in die wassery-afdeling:
# Die Parlement se ad hoc-komitee wat ondersoek instel na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings, vergader vandag om sy verwysingsraamwerk te oorweeg. Die komitee is gestig om bewerings van politieke inmenging in misdaadbestrydingspogings te ondersoek, maar moet eers die omvang van die werk uiteensit voor hy voortgaan. Die Parlement sê die proses is […]
# Die DA in Gauteng het onthul slegs een van ses tonnelwassers by die Masakhane provinsiale wassery in Rosslyn, Tshwane, werk tans. Die wassery bedien 14 hospitale en 54 klinieke. Daar is ook ander noodsaaklike masjinerie wat stukkend is, en 31 vakante poste dwing personeel om oortyd te werk. DA-lid, Jack Bloom, sê die gebrek […]
# AfriForum het beloof om brandbestrydingsdienste in Tshwane te ondersteun. Die volg na die uitspraak van die Hoogeregshof in Pretoria wat die stad gelas het om regskoste te betaal nadat hulle hul saak teen die Sinoville Brandbestrydingsvereniging verbrou het. Die hof het die stad gekritiseer dat hy sonder behoorlike gesag opgetree het om privaat brandweerdienste […]
# Rusland het beperkings aangekondig op oproepe op die WhatsApp- en Telegram-toepassings. ‘n Regeringswaghond sê die toepassings het die belangrikste stemdienste vir bedrog en afpersing geword, en ook om Russiese burgers by verdelende en terrorisme te betrek. Russiese sekerheidsdienste het al meermale beweer dat Oekraïne Telegram gebruik om mense te werf of om sabotasie teen […]
# Die Landdroshof in die Paarl, Wes-Kaap, het die voormalige Springbok, Schalk Burger en sy seun, Christiaan, skuldig bevind en beboet omdat hulle nie belastingopgawes ingedien het nie. Dit sluit Burger se maatskappy, Welbedacht Wyne in. Burger is beboet met 56-duisend-rand of 112 maande tronkstraf wat vir 56 maande opgeskort is. Sy seun is beboet […]