# Ukrainian president Volodymyr Zelensky said three people have been killed and dozens injured after one of Russia’s largest attacks of the war overnight. The Ukrainian leader said in a statement that Moscow launched 40 cruise and ballistic missiles and about 580 drones of various types overnight. Zelensky said each such strike is not a […]
Die Joburg Crisis Alliance het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, versoek om te bedank, aangesien gemeenskappe in Claremont, Westbury en Coronationville steeds sonder water is ten spyte van ‘n sewe-dag belofte. Die alliansie sê inwoners sukkel omdat vier-miljard-rand wat vir Johannesburg Water bedoel was, onwettig herlei is, en infrastruktuurprojekte onvoltooid gelaat het. Die alliansie […]
# Die woordvoerder van die Madlanga-kommissie, Jeremy Michaels, het die kommissie se eerste week as ‘n belangrike mylpaal geloof en sê daar was vordering ondanks openbare skeptisisme en vertragings. Die kommissie ondersoek bewerings van politieke inmenging deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Michaels het aan Newzroom Afrika gesê ernstige bewerings is nou geboekstaaf en kruisondervraging […]
# Die KZN Geweldsmonitor, Mary de Haas, het ontken dat haar brief aan die geskorste polisieminister Senzo Mchunu gelei het tot die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. De Haas het aan Newzroom Afrika gesê haar brief versoek ‘n ondersoek nadat sy die eenheid sedert 2018 gemonitor het. Sy het beklemtoon dat verskeie faktore, […]
# Die Wes-Kaapse regering sê buitengewone maatreëls wat Woensdag ingestel is om die minibus-taxibedryf te bestendig, het sonder voorval verloop. Die 30-dae sluiting, wat kragtens Artikel 91 van die Nasionale Landvervoerwet afgedwing word, raak roetes in Mfuleni, Khayelitsha, Somerset-Wes, Nomzamo en Lwandle. Golden Arrow-busdienste het ritte bygevoeg om pendelaars te help, terwyl wetstoepassing op hoë […]
# US President Donald Trump has said he “didn’t want” London mayor Sir Sadiq Khan at the state banquet hosted by the King at Windsor Castle. Sir Sadiq did not attend the state banquet, and according to the BBC, he did not seek or expect an invitation. The pair’s long-running row dates back to 2015 […]
# Rugby: Canada ended double-defending champions New Zealand’s reign as the holders of the Women’s Rugby World Cup with a brilliant 34-19 semifinal win in Bristol on Friday. It was the Black Ferns’ first loss in the showpiece tournament since losing to Ireland 11 years ago. The Canadians are now through to their second World […]
# City Power het die ontplooiing van sy Intelligente Verspreidingstelsel bekendgestel om energiediefstal te bestry, tegniese verliese te verminder, en werksaamhede te moderniseer. Die hoof- bedryfsbeampte, Charles Tlouane, het by die Huawei Globale Elektrisiteitsberaad gesê die stelsel sal huidige energieverliese van byna 30-persent na minder as tien-persent verlaag. Hy sê die geleidelike implementering sal diefstal […]
# A federal judge in Florida has rejected President Donald Trump’s defamation lawsuit against The New York Times for not following federal rules for filing civil complaints. Judge Steven D. Merryday said a complaint is not supposed to be “a megaphone for public relations” and called the Trump application “decidedly improper and impermissible.” Merryday said […]