# Die Russiese president Vladimir Putin sê hy is gewillig om die lewens van Oekraïense soldate in die Kursk-streek te spaar. Dit volg op die Amerikaanse president Donald Trump se pleidooi vir die soldate wat deur Russiese troepe vasgekeer is. Putin sê ‘n volle oorgawe en onttrekking is eers nodig. Intussen is die Russiese leër, […]
# Suid-Afrika se uitgeskopte ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, is 72 uur gegee om die land te verlaat. Chrispin Phiri, die woordvoerder van die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Ronald Lamola, het aan News24 bevestig dat Pretoria reël om hom “so gou moontlik” terug te hê. Rasool sal dan terugvoer gee oor die saak. […]
# Fietsry: Keegan Swenson van Amerika word beskou as die waarskynlike wenner van die uitmergelende bergfietswedren wat môre in die Kaapse Wynland begin. Keegan het vantevore die kompetisie voltooi, maar dit was ‘n paar jaar gelede, en vanjaar is sy spanmaat Matt Beers, wat ook al die wedren in die verlede gewen het. Die ryers […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het Ebrahim Rasool, Suid-Afrika se ambassadeur in die VSA, tot persona non grata verklaar. Rubio het op die sosiale mediaplatform X gesê Rasool is ‘n ras-uitlokkende politikus wat Amerika en president Donald Trump haat. Rubio se kommentaar volg op nuusberigte in Washington oor ‘n lesing wat […]
# In sy eerste toespraak as Kanadese eerste minister het Mark Carney, te midde van die tariewe- botsing met die Amerikaanse president Donald Trump, gesê negatiwiteit sal nie die handelsoorlog wen nie. Carney sê hy sal Frankryk en Brittanje besoek, maar voeg by hy het tans geen planne om Trump te ontmoet nie. Hy sien […]
# Die akteur Pierce Brosnan sê dit is “voor die hand liggend” dat die volgende James Bond Brits behoort te wees. Die voormalige Bond het ook aan die Sunday Telegraph gesê dit was die “regte besluit” vir die konsessie om skeppende beheer te oorhandig aan Amazon. Die keuse van Daniel Craig se opvolger sal deur […]
# Rugby: A devastating display by France produced a 42-27 victory over Ireland to destroy the hosts’ hopes of the Six Nations Grand Slam. The French were down 8-13 at the break but stormed back to victory, making them the favourites to win the Six Nations. In the weekend’s other Six Nations encounter, the Scotland […]
# Voorste Europese lande steun ‘n Arabiese plan vir die heropbou van Gaza teen 968-miljard-rand, wat die hervestiging van Palestyne sal vermy. Dit is verwerp deur Israel en die Amerikaanse president Donald Trump. Frankryk, Duitsland, Italië en Brittanje verwelkom dit en vra Gaza moet oor ‘n tydperk van vyf jaar herbou word en tydelik bestuur […]
# Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, in samewerking met minister Gayton McKenzie, sal môre die jongste bekendmaak oor riglyne oor die uitbreiding van die Mzansi Goue Ekonomie-program vir groter deelname en regverdigheid. Die inisiatief wil indiensnemingsgeleenthede in die skeppende sektor verskaf. ‘n Meer gebruikersvriendelike aansoekstelsel sal aangekondig word, met indienings per hand wat […]