# Hong Kong-based airline Cathay Pacific says it expects to cancel more than 500 flights as Super Typhoon Ragasa is forecast to hit the Chinese financial hub. From tomorrow, passenger flights arriving at and departing from Hong Kong International Airport will cease operations until resuming during daytime hours on Thursday. Ragasa is crossing the Luzon […]
# Germany reaffirmed its position that it would not recognise a Palestinian state until the Israelis and Palestinians negotiate a two-state solution. The comments came ahead of the United Nations general assembly, where France is expected to become the latest country to recognise a Palestinian state, following Australia, Britain, Canada, and Portugal, who did so […]
# Rugby: Returning Australia prop Allan Alaalatoa says that his team saw Eden Park as just another rugby field as they aim to end New Zealand’s 31-year unbeaten streak at the Auckland venue. The All Blacks have not lost at Eden Park since 1994, but face a challenge to that record against Rugby Championship leaders […]
# Sokker: Die uitvoerende hoof van SAFA, Lydia Monyepao, sê hulle eerste prioriteit is steeds om die laaste twee Wêreldbekerkwalifiseerwedstryde te wen, ten spyte van FIFA se ondersoek oor middelveldspeler Teboho Mokoena se geskiktheid. FIFA ondersoek sy verskyning tydens Bafana se oorwinning van 2-0 in Maart teen Lesotho terwyl hy ‘n skorsing uitgedien het. ‘n […]
# Israel het die enigste toegangspoort tussen die Israel-besette Wesoewer en Jordanië tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg na ‘n vragmotorbestuurder wat humanitêre hulp van Jordanië vir Gaza vervoer het, Donderdag losgebrand het en twee Israelse militêre lede doodgeskiet het. Die Allenby-brug is ‘n kernroete tussen Jordanië en Israel en die enigste deurgang vir meer […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het aan die Madlanga-kommissie gesê sakeman Brown Mogotsi se kennis oor die minister van Polisie, Senzo Mchunu se bewegings, wys dat hulle noue bande het. Mkhwanazi sê Mogotsi het geweet wanneer Mchunu belangrike vergaderings bygewoon het, insluitende vergaderings by die presidensie. Hy voeg by dat hierdie vlak van […]
# Motorsport: Lewis Hamilton bly optimisties dat hy nog vanjaar sy eerste podiumplek vir Ferrari kan behaal. Die sewemalige wêreldkampioen het voor die naweek se Azerbeidjan Grand Prix beklemtoon dat ‘n oorwinning onwaarskynlik is, maar dat ‘n plek onder die eerste drie in die laaste agt wedrenne realisties is. Hamilton het nog nooit vantevore ‘n […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump stel voor dat sekere TV-netwerke se lisensies “weggeneem moet word”, terwyl hy Amerika se uitsaaiwaghond ondersteun in ‘n geskil oor die skorsing van laataand TV-aanbieder, Jimmy Kimmel. ABC het die komediant “onbepaald” van die lug verwyder oor sy opmerkings oor die sluipmoord, verlede week op konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk, […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die G20 Voedselsekerheidstaakmag sal voortgaan om regverdiger landboureëls te eis by die Wêreldhandelsorganisasie wat verwronging sal verminder en die belange van boere in ontwikkelende lande sal beskerm. Die minister sê deur die Afrika-Unie se Agenda 2063 en die raamwerk van die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram sal Afrika hierdie […]