# ‘n Strand in Melbourne, Australië, is hierdie week snags in ‘n “eteriese gloed” gebaai danksy bio-luminessensie alge wat ‘n glinsterende, elektriese blou skakering aan die water en sand gee. Die mariene-ekoloog Richard Pensak het aan CNN gesê die algebloei, wat soms ook ‘n “seevonkeling” genoem word, verskyn gedurende die dag as ‘n helder pienk-oranje […]
# GPS interference over the Baltic Sea region has risen sharply since 2023. Sweden’s Transport Agency points the finger at Russia. The number of incidents in Swedish airspace has risen from 55 in 2023 to 733 this year. The interference includes both false positioning and jamming or disruption of signals. The agency says this is […]
# Die Besigheid-20 Suid-Afrika-beraad bied sy middeltermynkonferensie voor die G20-presidentskap aan. Die B20 oorhandig vandag beleidsaanbevelings wat handel, finansies, digitale transformasie, energie, voedselsekerheid en nywerheidsinnovering bespreek. Die padkaart sluit belangrike prestasie-aanwysers, gevallestudies en bruikbare handleidings in. Die voorsitter van die B20 Handels- en Beleggingstaakmag, Busisiwe Mabuza, het aan SABC News gesê dit vorm die G20-beleid […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het die dood van twee opleidingskandidate tydens sy werwing- en keuringsprogram aangekondig. Marvellous Michael Nyambi is Vrydag dood nadat hy van hitte-uitputting bewusteloos geword het. Zwelethu Tekete het Maandag inmekaar gesak en is dood nadat mediese hulp misluk het. Woordvoerder van die Metropolisie, Xolani Fihla, het medelye aan die families betuig, […]
# Die DA sê hy is in besit van ‘n brief van die energiereguleerder, Nersa, wat ernstige foute in hul tariefberekenings erken, en gelei het tot ‘n skikking van 54-miljard-rand met Eskom. In die brief het die Nersa-voorsitter, Thembani Bukula bevestig dat ‘n regstellende proses aan die gang is om aanspreeklikheid vir die duur blaps […]
# Ithuba Lotery het ‘n dringende hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die oorhandiging van die vierde lottolisensie aan Sizekhaya Holdings te stop. News24 berig die onderneming, wat tweede in die bodproses geëindig het, beweer die bodevalueringsproses was gebrekkig en wil hê die toekenning van die lisensie moet opgeskort word totdat die hof […]
# Sokker: Die Department van Sport, Kuns en Kultuur het belangrike vooruitgang met die instelling van tegnologie vir die video-assistentskeidsregter aangekondig en 82-miljoen-rand van sy huidige begroting beloof om dit te verwesenlik. Mylpale is bereik in samewerking met die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en die Premierliga, soos die uitreiking van ‘n versoek om voorstelle en belyning met […]
# Harvard Universiteit het ‘n mylpaal-oorwinning bereik in sy stryd teen die Trump-administrasie toe ‘n federale regter in sy guns beslis het in sy aansoek om byna 36-miljard-rand se federale befondsing vir navorsing terug te kry wat die Withuis bevries het. Die beslissing verwerp die administrasie se betoog dat hy die universiteit geteiken het weens […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, versoek om dringend belastingskale aan te pas om tred te hou met inflasie. Die vakbond eis outomatiese, inflasie-gekoppelde aanpassings, deursigtige verslagdoening oor bykomende inkomste en ‘n einde aan verborge belasting. Claude Naiker van die vakbond waarsku die oorskakeling na ‘n hoër belastingskaal kan […]