# Tens of thousands of people protested today across Italy as part of a day of action to “denounce the genocide in Gaza”, which included transport strikes and port blockades. The demonstrations came the same day as France and other countries prepared to recognise a Palestinian state at the United Nations General Assembly in New […]
# Die polisie het beslag gelê op ‘n onwettige wapenarsenaal, insluitend ses AK-47-gewere, agt nege-millimeter-pistole sowel as ammunisie, in ‘n woonstel in Bellville in Kaapstad. Volgens berigte kom die arsenaal vanaf KwaZulu-Natal. Die agt verdagtes kon nie geldige vuurwapenlisensies toon nie. Hulle staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van vuurwapens en sal in […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê sommige raadslede het vals skietvoorvalle uitgevoer om persoonlike beskerming te verkry. Masemola het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan vir politieke moorde is in 2019 ingestel en is op provinsiale vlak gelei om politieke moorde in KwaZulu-Natal aan te pak, maar het later sy operasies na […]
# Sokker: Adidas is gereed om Le Coq Sportif vanaf 1 Januarie volgende jaar as die borg van die nasionale sokkerspanne Bafana Bafana en Banyana Banyana te vervang. Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Lydia Monyepao, het bevestig die nuwe klereborg sal binnekort deur die Nasionale Uitvoerende Komitee goedgekeur word. Adidas het tussen 1998 […]
# The DA in Gauteng gaan die Openbare Beskermer vra om die Departement van Onderwys te ondersoek oor die departement se mislukking om toesig uit te oefen oor 2,2-miljard-rand wat sedert 2019 aan die ANC-verwante Matthew Goniwe School of Leadership and Governance toegeken is. Die departement het erken hy monitor nie hoe fondse bestee word […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het bevestig dat die beleid van swartbemagtiging tydens tariefonderhandelings met Amerikaanse amptenare bespreek is. Die VSA het voorheen kritiek teen Suid Afrika se SEB-raamwerk uitgespreek wat beoog om apartheid-era ongelykhede reg te stel, en beskryf dit as ‘n hindernis vir handel. Tau het die noodsaaklikheid […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se regering laat inwoners in die steek, aangesien die Departement van Paaie en Logistiek 988 regsgedinge in die gesig staar, met regskoste en skikkings van bykans 199-miljoen-rand oor die afgelope vyf jaar. Die DA se woordvoerder, Evert du Plessis, sê slaggate, sinkgate en foutiewe verkeersligte bedreig […]
# Business Unity South Africa het vandag die howe genader om die onlangs gepubliseerde sektorale teikens vir gelyke indiensneming te betwis. BUSA sê alhoewel dit werkplektransformasie ondersteun, is die teikens wesenlik en prosedureel gebrekkig. Die uitvoerende hoof, Khulekani Mathe voer aan daar was geen betekenisvolle raadpleging nie, met onrealistiese standaard benaderings en teenstrydige voldoeningsraamwerke. Hy […]
# Russia denied that its aircraft were violating NATO airspace and warned that countries making such accusations risked “escalating tensions”. Three Russian fighter jets entered NATO member Estonia’s airspace on Friday, remaining there for 12 minutes before being escorted out by NATO aircraft. The MiG-31 jets, which were overflying the Gulf of Finland, had their […]