# National police commissioner Fannie Masemola says he clashed with Crime Detection deputy national police commissioner, Shadrack Sibiya, over a plan to immediately disband the political killings task team. Masemola testified yesterday at the Madlanga commission in Pretoria that Sibiya presented a proposal for the abrupt shutdown, but he rejected it. He said he advocated […]
# Rugby: The Sharks get their United Rugby Championship campaign underway with an away match against the Glasgow Warriors on Friday evening. Head coach John Plumtree has selected a 29-man squad to travel to Europe for the three-match tour that also includes matches against the Dragons and Leinster. With numerous Springboks unavailable, alongside a lengthy […]
# Motorsport: Christian Horner has officially left Red Bull after reportedly agreeing a huge pay-off with the Formula One team. The 51-year-old, who led Red Bull to eight drivers’ titles and six constructors’ crowns, was sacked as team principal in July. His contract, which had been due to run until 2030, has now concluded and […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering bied die derde G20 Navorsing en Innovering Werkgroep en Ministeriële vergadering in Pretoria aan. Die sessies lei tot die G20 Ministeriële vergadering môre waar die Tshwane-verklaring aanvaar sal word. Die hoofdirekteur van die Departement se Multilaterale en Afrika-betrokkenheid, Mmampei Chaba, sê die afgevaardigdes sal vordering hersien, uitkomste […]
# Die Afrika Mayibuye Movement in Noordwes is versigtig optimisties oor die nasionale regering se ingryping by die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit. Die ingryping sluit in, die aanstelling van ‘n nuwe burgemeester en speaker om stabiliteit en dienste te herstel in ‘n munisipaliteit wat belas is met meer as 1,6-miljard-rand in skuld en nie water, elektrisiteit […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola sê dreigemente wat gemaak is teen polisiebeamptes wat die moord op ‘n ingenieur van Vereeniging, Armand Swart, ondersoek, die verkleining van die span van vyf na twee lede tot gevolg gehad het. Swart, ‘n ingenieur van Q-Tech Engineering, is te midde van ‘n ondersoek na tenderbedrog by Transnet vermoor. […]
# Netbal: Die Baba-Proteas het hulle tweede oorwinning by die 2025 Netbal-wêreldjeugbeker in Gibraltar, Spanje in Groep D ingepalm. Hulle het Trinidad en Tobago vanoggend met 105-15 verslaan. Suid-Afrika het slegs drie doele in die eerste kwart van die wedstryd afgestaan en het teen halftyd met 57-0 voorgeloop. Hulle het Saterdag hulle toernooi begin met […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het bevestig daar is ‘n interne ondersoek aan die gang na ‘n beampte van die honde-eenheid, Johannes Makgatle, nadat bewerings by die Madlanga-kommissie van ondersoek gemaak is. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi het verlede week getuig Makgatle het polisiestelsels misbruik en lisensies vir die moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe hernu in ruil […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die politiekemoordetaakspan het ou sake heropen en beduidende deurbrake met sy ondersoeke gemaak. Masemola het by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die taakspan sedert Februarie vanjaar 612 dossiere ondersoek en 297 sake afgehandel het, met 125 wat nog ondersoek word, tien wat wag vir besluite […]