# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het dringende stappe gedoen om leerders te beskerm ná berigte van seksuele mishandeling in Oos-Kaapse skole sowel as ontwrigtings deur die Dudula-beweging. Sewe opvoeders by St John’s College is geskors na beskuldigs van mishandeling en daar word ondersoek ingestel by JS Skenjana Senior Secondary. Gwarube se woordvoerder, […]
# Die voorsitter van die Parlement se Gekose Komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Handel, Sonja Boshoff, vra dat ‘n Nasionale Krisisberaad ‘n oplossing vind vir Suid-Afrika se toename in werksverliese. Boshoff sê die beraad moet die regering en die sake- en arbeidsektor byeenbring om oplossings te vind, insluitend verligting vir die hoë koste van elektrisiteit […]
# Die Nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die adjunk-polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sy voorstel teengestaan het oor die hertoedeling van die 121 dossiere en lede van die taakspan oor politieke moorde. Masemola het getuig dat hy die hertoedeling voorgestel het omdat die eenheid te min lede gehad het, maar […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu het aan hom gesê President Cyril Ramaphosa het die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde goedgekeur. Masemola het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hy was verstom oor dié opmerking. Hy sê Mchunu was woedend toe die eenheid sy werksaamhede voortgesit […]
# Rugby: New Zealand’s assistant coach Jason Holland says the team’s mission to retain the Bledisloe Cup against Australia has helped them move on from the pain of their record defeat to the Springboks. The All Blacks have held the trophy since 2003 and can lock it away for a 23rd successive year with victory […]
# Die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sê meer as 55-duisend gevangenes is uit op parool. Thobakgale het tydens die Nasionale Spitsberaad oor die Hersiening van die Paroolstelsel in Pretoria gesê die stelsel is onder druk weens ‘n tekort aan beamptes om die gevangenes doeltreffend te monitor. Thobakgale het aan SABC News gesê […]
# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement stel daadwerklik ondersoek in na die moontlikheid om sy eie laboratorium te stig om die verwerking van patologie-uitslae te bespoedig. Nkomo-Ralehoko het vertragings met die verwerking van patologie-uitslae vandag in die provinsiale wetgewer aangespreek. Sy sê hierdie projek het ten doel om […]
# Rugby: Jan Serfontein’s return to Loftus Versfeld and his own assessment of his new Bulls team reveals a lot about where the Pretoria outfit’s focus has been in the build-up to the United Rugby Championship. He says they have two or three players in every position who on any weekend could pull on the […]
# Die UDM sê hy is woedend en hartgebroke oor onlangse berigte van seksuele misbruik, teistering en wangedrag waarby onderwysers regoor die land betrokke is. Die waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê daar het verlede maand sake in Gauteng, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorgekom wat ‘n diep en sistemiese krisis in die onderwystelsel aandui. Sy […]