# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskryf die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde as ‘n poging om ondersoeke na misdaadsindikate te stuit. Masemola het in Pretoria aan die Madlanga-kommissie gesê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit was irrasioneel en polities gemotiveerd. Hy het dit verbind met verlede jaar se klopjag op […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola bevestig dat 121-dossiere van die taakspan oor politieke moorde aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria beskikbaar gestel sal word wanneer dit benodig word. Volgens Masemola het die dossiere spanning veroorsaak by die waarnemende minister van Polisie, Feroz Cachalia, wat besorg was dat hulle terugkeer die kommissie se werk […]
# Die Oos-Kaapse polisie ondervra vyf verdagtes nadat ‘n 18-jarige graad 12-leerder van Humansdorp High School vanoggend met ‘n mes doodgesteek is. ‘n Polisiewoordvoerder, Majola Nkohli, sê tydens ‘n aggressiewe woordewisseling tussen leerders is een leerder gewond en op die toneel dood verklaar. Nkohli het bevestig ondersoeke is aan die gang met die polisie wat […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê die taakspan vir politieke moorde het kragtige misdaadsindikate ontbloot, wat deur senior polisiebeamptes beskerm is. Masemola het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die eenheid se ondersoeke het aan die lig gebring hoe georganiseerde netwerke met behulp van hooggeplaaste amptenare in wetstoepassing gewerk het. Hy sê die bevindings […]
# Mali, Burkina Faso en Niger het aangekondig dat hulle van die Internasionale Strafhof onttrek, en beskuldig die hof daarvan dat hy as ‘n instrument vir neokoloniale onderdrukking dien. Die lande, al drie met militêre leierskap, het alreeds van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State weggebreek en hulle by die Alliansie van Sahel-state geskaar, en […]
# Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het die huurmoordenaar Sabelo Phewa tot twee maal lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die munisipale bestuurder van Richmond, Sibusiso Sithole. Sithole is buite die lisensiekantoor in die dorp doodgeskiet, onderweg na ‘n vergadering oor bedrog en korrupsie rondom tenders en gunslone in die munisipaliteit. Phewa word ook met […]
# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, het die noodsaaklikheid beklemtoon dat slagoffers se regte teen gevangenes se rehabilitasie en herintegrasie opgeweeg word. Dit volg terwyl afgevaardigdes by die Nasionale Paroolberaad in Pretoria die huidige paroolwetgewing bespreek. Dit sluit in verouderde hand- datastelsels en agterstande as groot struikelblokke. Groenewald het die noodsaaklikheid beklemtoon dat […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Energieontwikkelingsinstituut sê die regering kan die Onteieningswet gebruik om grond te bekom vir die uitbreiding van sy transmissienetwerk. Die hoof van die sekretariaat, Sampson Mamphweli, het tydens die Energie-indaba in Pretoria gesê onderhandelings met grondeienaars lei dikwels tot oordrewe koste wat projekte vertraag. Hy sê die Wet laat onteiening toe as […]
# Cricket: Former Test umpire Harold “Dickie” Bird has died at the age of 92. Bird was one of the best-known and most respected officials in the game, standing in 66 Tests and 69 one-day internationals, including three World Cup finals. Yorkshire issued a statement on their website saying Bird, “one of cricket’s most beloved […]