# Die Britse minister van Gesondheid, Wes Streeting, sê daar is “geen bewyse” vir Donald Trump se bewering dat daar ‘n verband is tussen die gebruik van parasetamol en outisme nie. In antwoord op Trump se bewering het Streeting aan ITV gesê daar is geen verband tussen die gebruik van parasetamol gedurende swangerskap en outisme […]
# Tennis: Qualifier Alejandro Tabilo saved two championship points against top seed Lorenzo Musetti to win a nail-biting Chengdu Open final. The Chilean won his first ATP Tour title of the year and third of his career with a gutsy 6-3, 2-6, 7-6 victory in southwestern China. Also in China, Alexander Bublik of Kazakhstan won […]
# A factory producing Indian infantry combat vehicles was inaugurated in Morocco, in a move underscoring the South Asian giant’s widening defence footprint. The inauguration, attended by Indian Defence Minister Rajnath Singh, follows an investment agreement signed between New Delhi and Rabat in September 2024. The facility is expected to produce up to 100 vehicles […]
# Golf: United States captain Keegan Bradley admits he has had a few wistful thoughts this week about what might have been had he picked himself to be a playing captain at this weekend’s Ryder Cup. The 39-year-old American, ranked 13th in the world, pondered calling his name last month with one of his six […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy was die een wat die aanvanklike klag ingedien het teen die adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya. Die klag het verband gehou met Sibiya se optrede om beheer te neem van die taakspan vir politieke moorde se 121 dossiere, dit na Pretoria […]
# Vlugte is gekanselleer, skole en ondernemings gesluit, en duisende mense gedwing om hulle huise te verlaat, terwyl een van die sterkste tifone in onlangse jare na Suid-China en Hongkong beweeg. Supertifoon Ragasa, met winde naby sy middelpunt van ongeveer 220 kilometer per uur, beweeg oor die Suid-Chinese See na die Guangdong-provinsie. Dit word verwag […]
# Die Gautengse Verkeerspolisie het die publiek versoek om padveiligheid op Erfenisdag voorop te stel. Die woordvoerder, Sello Maremane, sê motoriste word in die lig van die verwagte verkeerstoename gevra om nie te bestuur wanneer hulle gedrink het nie, om spoedgrense te gehoorsaam en te sorg dat hul voertuie padwaardig is. Wetstoepassingsagentskappe sal ‘n sterk […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die vonnisoplegging in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verwelkom waarin die huurmoordenaar Sabelo Phewa twee maal lewenslank tronk toe gestuur is vir die moord op Richmond se munisipale bestuurder, Sibusiso Sithole, in 2017. Sithole het korrupsie in die munisipaliteit met tenders en gunslone ondersoek toe hy doodgeskiet is. Die […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus opted for consistency in selection for their Rugby Championship match against Argentina at Kings Park in Durban on Saturday. In the starting team Eben Etzebeth and Damian Willemse take over from the injured Lood de Jager and Aphelele Fassi. Damian de Allende returns at inside centre alongside Canan Moodie […]