# Sokker: Die Serie A-voorloper, Napoli, sal moontlik tot vroeg in 2026 sonder Kevin de Bruyne moet klaarkom nadat die Italiaanse klub bevestig het dat hy sy agterknie-sening beseer het. Die voormalige middelveldspeler van Manchester City is Saterdag beseer terwyl hy ‘n strafdoel aangeteken het in sy span se tuisoorwinning van 3-1 oor Inter Milan. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Israel has lifted the state of emergency for areas near the border with Gaza for the first time since Hamas’s October 2023 attacks. Defence minister Israel Katz says the decision reflects the new security reality in the south of the country and came as a ceasefire that began on 10 October largely continued to […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ‘n Een-veertig-jarige Amerikaanse burger wat gesoek word vir ontvoering is Sondag op Kanoneiland in die Noord-Kaap in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Omphile Masegela, sê Interpol het saam met die Kanoneiland-polisie gewerk nadat hulle die man, wat gesoek word vir verskeie sake in die VSA, opgespoor het. Die verdagte is op ‘n plaas indie omgewing […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die ballistiese hoof van die Polisie, Mishak Mkhabela, sê ‘n opvallende fout is gevind in ‘n belangrike verslag oor die moord op ingenieur Armand Swart. In getuienis voor die Madlanga-kommissie, sê Mkhabela dat 15 AK-47 patrone wat aan die verdagtes verbind is, is oorspronklik uit die verslag weggelaat, maar dis later reggemaak. Hy sê […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Iterele Investment Corporation en direkteure, Petrus Malindi en William Trengove, het die Hooggeregshof in Johannesburg versoek om te las dat Nelson Mandela se kleinseuns, Ndaba en Mbuso, die ontslape president se woning in Houghton moet ontruim. Die kleinkinders word in hofstukke versoek om die eiendom binne sewe dae te ontruim, met die polisie, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Business Leadership South Africa sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys bewys die regering kan die instellings herbou wat deur staatskaping beskadig is. Die organisasie se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, het in haar weeklikse nuusbrief gesê die sukses spruit uit duidelike verantwoordbaarheid, samewerking tussen die regering en die sakewêreld, en werklike […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Saoedi-Arabië is onseker of hulle in Egipte se Rooisee-kus gaan belê. Tydens ‘n toespraak by die Fortune Global Forum in Riaad sê die minister van toerisme, Ahmed Al-Khateeb, die koninkryk prioritiseer binnelandse toerisme-ontwikkelings, insluitend die Rooisee-wêreldwye projek, wat teen Mei 2026, 17 nuwe hotelle sal open. Al-Khateeb het ook bevestig dat Saoedi-Arabië reeds aan […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die DA sê strafregtelike aanklagte moet versnel word teen die tenderpreneur Hangwani Maumela en ander sleutelfigure in die Tembisa-hospitaal. Dit volg op berigte dat Maumela ‘n eksotiese Italiaanse motor van 52-miljoen-rand gekoop het terwyl hy na bewering 816-miljoen-rand uit hospitaalkontrakte gedreineer het. Jack Bloom van die party sê die geld kon talle dokters, verpleegkundiges […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die president van Kameroen, Paul Biya, is vir ‘n agtste termyn herkies sedert sy bewind in 1982 begin het. Die Konstitusionele Raad het die 92-jarige amptelik as die wenner verklaar. Biya, wat nou die wêreld se oudste president is, het presidensiële termynbeperkings in 2008 geskrap en het aanhoudend herverkiesings gewen. Sy hoofuitdager, Issa Tchiroma […]