# Rugby: Die afgriter van die Wallabies, Joe Schmidt, het ses veranderinge aangebring aan sy beginspan vir Saterdag se Rugbykampioenskap wedstryd teen die All Blacks op Eden Park. Die veranderinge sluit die terugkeer van Harry Potter in, terwyl veterane James O’Connor en Tate McDermott as skakelpaar ingesluit is. Loskopstut, James Slipper, word die eerste speler […]
# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu denounced leaders who had recognised a Palestinian state, as he headed to the United States for White House talks and an address to the UN General Assembly. His remarks came three days after France led a special summit on the sidelines of the General Assembly, which saw a slew […]
# Rugby: Centre Ruhan Nel will lead the Stormers in their United Rugby Championship opener against Leinster in Cape Town tomorrow. Nel is joined in midfield by the experienced Dan du Plessis, with Leolin Zas and Seabelo Senatla on the wings and Wandisile Simelane at fullback. Jurie Matthee and Stefan Ungerer form the halfback pairing. […]
# ‘n Regskenner in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Marga van Rooyen, sê polisieminister Senzo Mchunu het sy magte oorskry toe hy opdrag gee het vir die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. Van Rooyen het op die sesde dag van die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en aan die kommissie gesê die minister se opdrag was […]
# Die Kaapse Forum sê die land se Khoi- en San-groepe moet begin optree op wyses wat ‘n einde kan maak aan die bespotting wat van hulle gemaak word oor ondermeer onderlinge geskille oor posisies en tradisies. Die forum se voorsitter, Heindrich Wyngaard, sê indien die Khoi- en San-groepe ernstig is oor die bewerkstelling van […]
# Rugby: The Sharks take on the Glasgow Warriors in Scotland tomorrow, looking to get their United Rugby Championship tournament off to a successful start. Head coach John Plumtree says the front row hasn’t played together, the same with the locks and the nine-ten combination. Vincent Tshituka captains a side that has a mix of […]
# Spanje en Italië het vlootskepe ontplooi om die globale Sumud-flottielje te begelei na hommeltuigaanvalle op hulpvaartuie op pad na Gaza. Aktiviste sê hommeltuie het plofstof afgegooi en kommunikasieversteuring veroorsaak in ‘n poging om Israel se seeblokkade te verbreek. Mandla Mandela, die kleinseun van Nelson Mandela, is onder die teenwoordiges. Die Spaanse eerste minister, Pedro […]
# The French navy has seized nearly 10 tonnes of cocaine worth more than 10-billion-rand from a fishing vessel off the coast of west Africa. The seizure by two navy ships followed a tip-off by anti-drug and maritime intelligence authorities and British police. The naval mission has been deployed in the Gulf of Guinea since […]
# Die KwaZulu-Natal LUR van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het die taakspan wat politieke moorde ondersoek geloof, en gesê hulle het die openbare vertroue herstel na die skuldigbevinding van die Richmond-huurmoordenaar, Sabelo Phewa. Phewa is twee lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord in 2017 op Richmond munisipalebestuurder, Sibusiso Sithole en die sakeman, […]