# Top-selling carmaker Toyota opened its new high-tech village in Japan, an experimental project to test autonomous driving and other futuristic developments. It is touted as a real-life setting in which to trial myriad inventions, from flying taxis to robot pets and drones that escort you home at night. Around 360 Toyota staff and others […]
# Die Suid-Afrikaanse Gevangenes-organisasie vir Menseregte veroordeel die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, se voorstel om selfoonseine by die Pollsmoor-gevangenis te blok. Die plan word gesteun deur Korrektiewe Dienste en sal poog om gevangenes te verhoed om misdade te koördineer en kontrakteurs af te pers terwyl hul agter tralies is. Die organisasie voer aan dit […]
# India signed a 121-billion-rand order for 97 domestically designed and built fighter jets as its air force retires its outgoing Russian MiG-21 jets after decades of use. The first Tejas jets, meaning “brilliance” in Hindi, were commissioned into the airforce in 2016, with the latest commission for the fourth-generation version of the fighter. India, […]
# Die uitvoerende hoof van die Vryemarkstigting, David Ansara, sê Suid-Afrika se plek op die ekonomiese vryheidsranglys is teleurstellend, maar nie verbasend nie. Hy sê volgens die stigting en die Fraser Instituut van Kanada se 2025 jaarverslag, beklee Suid-Afrika die 83ste plek uit 165 lande en gebiede. Ansara sê mense wat in lande met hoë […]
# Die Parlement se Ad Hoc-komitee wat bewerings deur die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor politieke inmenging en korrupsie ondersoek, sal môre sy lys van moontlike getuies afsluit. Die ANC het duidelikheid versoek oor die tydlyn en sê sy bykomende name sal eers teen môre se sperdatum ingedien word. Die Komitee se voorsitter, Molapi Lekganyane, […]
# ‘n Regskenner van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Marga van Rooyen, het die grondwetlike beperkings op ministeriële gesag by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria uiteengesit. Sy is die nuwe getuie wat op dag ses van die sittings oor misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel getuig. Van Rooyen het gesê hoewel die minister van […]
# Die adjunkpresident van die PA, Kenny Kunene, sê hy is die beste kandidaat om Johannesburg te lei in die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. Hy is van mening sy prestasie as waarnemende burgemeester spreek boekdele. Die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Vervoer sê hy is bewus van die uitdagings waarmee inwoners te kampe het, insluitend behoorlike dienslewering. Hy […]
# Altesaam 95 onwettig-opgerigte strukture is by die Mabopane-stasie gesloop tydens ‘n wetstoepassingsoperasie. Die Tshwane Metropolisie-woordvoerder, Isaac Mahamba, sê alle strukture is gesloop in ooreenstemming met die stad se verordeninge. Hy sê die publiek word versoek om die riglyne te volg wanneer hulle strukture wil uitbrei of oprig, aangesien dit sonder toestemming ernstige gevolge kan […]
# A Paris court convicted former French president Nicolas Sarkozy on charges of criminal conspiracy but acquitted him of corruption and accepting illegal campaign financing, in his trial into accusations that late Libyan dictator Moamer Kadhafi helped fund his victorious 2007 presidential run. The trial is the latest in a string of legal troubles for […]