# Meer as een-duisend kinders het hierdie week siek geword as gevolg van gratis skoolmiddagetes in Indonesië. Dit is die jongste in ‘n reeks massa-voedselvergiftigingsgevalle wat verbind word met president Prabowo Subianto se multimiljard-dollar program vir voedsame maaltye. Owerhede vra nou dat die program opgeskort word oor gesondheidskommer. Verlede week het 800 leerders siek geword […]
# Die Globale Sumud-flotielje sê onafhanklike ondersoeke, insluitende deur die Verenigde Nasies, het geen wapens aan boord van enige hulpkonvooie gevind nie, maar Israel gebruik vals sekerheidseise as ‘n voorwensel om gewelddadige aanvalle te regverdig. ‘n Lid van die organisasie se reëlingskomitee, Yasemin Acar, waarsku dieselfde taktiek word nou gebruik teen die flotieje wat na […]
# Die vakbond Solidariteit het ‘n versoek aan die Withuis gerig vir president Donald Trump om ‘n uitvoerende bevel te onderteken wat tariefverligting vir Suid-Afrikaanse nywerhede toestaan, insluitend die motorvoertuigbedryf, landbou, tekstiele en mynbou. Dit volg dae voor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika verstryk. Solidariteit se woordvoerder, Jaco Kleynhans, voer aan sulke […]
# Rugby: The United Rugby Championship returns today for its fifth edition. The four South African franchises are without a number of Springboks. The Stormers and Bulls kick off their campaigns at home in Cape Town and Pretoria, while the Sharks are in Scotland, and the Lions start their season in Wales. At 7pm tonight […]
# Palestinian leader Mahmud Abbas rejected any future role for Hamas and condemned antisemitism, as he appealed for full global support for a state in the face of Israeli annexation threats. Days after France led a special summit and several Western powers recognized a state of Palestine, the veteran 89-year-old leader was forced to address […]
# Golf: Rory McIlroy says facing Bryson DeChambeau in a Ryder Cup grudge match would be “wonderful” after their verbal feud intensified this week, but he’s more concerned about Europe winning in America. A war of words with American star DeChambeau began at the Masters, where two-time US Open winner DeChambeau vowed to chirp in […]
# Rugby: England captain Zoe Aldcroft believes it is their time now as her side bid to end more than a decade of Women’s Rugby World Cup heartache in Saturday’s final against Canada. The Red Roses have long been the dominant force in the women’s game, with the semi-final win over France their 62nd victory […]
# Hoofman Zwelivelile Mandela sê die globale Sumud-flottielje staar binne die volgende 48-uur die bedreiging van gewelddadige eskalasie vanaf Israel in die gesig. Mandela het tydens ‘n nood-nuuskonferensie gewaarsku geloofwaardige intelligensie dui aan pogings kan aangewend word om bote te sink of deelnemers te beseer terwyl die flottielje vaar om die Gaza-seeblokkade te verbreek. Hy […]
# Die waarnemende Metropolisie-hoof van Ekurhuleni, Julius Mkhwanazi, het aansoek gedoen vir spesiale verlof na bewerings by die Madlanga-kommissie. Die Polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig hom daarvan dat hy privaat voertuie as munisipale bates registreer het en onwettige blou ligte in 2023 vir Vusimuzi ‘Cat’ Matlala instaleer het. ‘n Verslag deur die Onafhanklike Polisie […]