# A sighting of a suspected drone briefly shuttered a Danish airport today for the second time in a few hours, after the country’s prime minister said the flights were part of “hybrid attacks” that may be linked to Russia. Drones have been seen flying over several Danish airports since Wednesday, causing one of them […]
# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, het aan die Madlanga-kommissie gesê sy is nooit formeel in kennis gestel oor die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde nie. Harrison sê sy het dit op sosiale media uitgevind en aanvanklik gedink dit is fopnuus. Sy het getuig die taakspan was noodsaaklik in die […]
# Krieket: Pakistan sal Sondag vir die eerste keer teen Indië in die eindronde van die T20 Asië-beker speel, nadat die boulers, ten spyte van swak kolfwerk, Bangladesh gister met 11 lopies oorwin het in hulle Super Vier-wedstryd. Die Bangladesh-snelbouler, Taskin Ahmed, het drie paaltjies vir slegs 28 lopies ingepalm terwyl Pakistan ‘n slordige vertoning […]
# UK Prime Minister Keir Starmer announced plans to introduce a free digital ID for both nationals and those residing in the country in a bid to curb illegal migration. The government says it will make it simpler to apply for services like driver’s licences, childcare and welfare. The new digital ID will be held […]
# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu is expected to deliver a defiant message to the United Nations today against a Palestinian state, but faces rare pressure from US President Donald Trump, who seeks a deal on Gaza. Netanyahu will address the UN General Assembly days after France, Britain and several other Western powers recognised a […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens hou vandag sy jaarlikse Nasionale Gebedsdag in Soweto, as deel van Polisieveiligheidsmaand. Die geleentheid poog om gevalle polisiebeamptes te vereer, te bid vir die veiligheid en waagmoed van lede wat steeds dien, en om bestuur te verseker dat hulle ondersteun word. Geloofsleiers, gemeenskapsverteenwoordigers en polisiebeamptes sal deelneem aan gebede, preke en […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika staan op die punt om nuwe markte vir kersies en bloubessies te ontsluit, met China wat belowende tekens van goedkeuring toon. Steenhuisen het by die Internasionale Kersie-organisasie se konferensie in Kaapstad gesê samesprekings met Thailand en Suid-Korea vorder, terwyl uitvoere na die Midde-Ooste en Asië steeds […]
# Die Konstitusionele Hof het gehoor hoe die vertolking van toestemming in verkragtingsake in Suid-Afrika, dit bemoeilik om sulke sake te bewys. Die Embrace Project se regsverteenwoordiger, Nasreen Rajab-Budlender, het aangevoer die Wet op Seksuele Misdrywe beskerm oortreders deur hulle toe te laat om op ‘n subjektiewe siening van toestemming te handhaaf. Sy het gesê […]
# Die Withuis het sy agentskappe opdrag gegee om met voorbereidings te begin vir massa-afdankings indien die Kongres nie volgende week ‘n regeringsafsluiting afweer nie. In ‘n memo wat deur Amerikaanse media gesien is, waarsku die Kantoor van Begroting en Bestuur teen permanente afdankings by veral federale programme, projekte en aktiwiteite wat nie ander befondsingsbronne […]