# Die Johannesburgse Metropolisie sê daar is ‘n dringende padsluiting in Wynberg weens ernstige oorstromings. Die woordvoerder, Xolani Fihla, sê die Pretoria Hoofpad op die hoek van Wattlaan is tans gesluit vir verkeer. Hy sê die oorstromings is ernstig, en raak veral die snelbusdiens in die gebied en die pad is tans onveilig vir gebruik:
# Rugby: Giant lock Will Skelton says he intends to use his physicality to rattle the All Blacks in Australia’s must-win Rugby Championship Test in Perth after missing their agonising defeat in Auckland. He missed their home double-header against Argentina, because of club commitments with La Rochelle in France, and the loss at Eden Park […]
# Tennis: Jannik Sinner beat the Hungarian Fabian Marozsan in straight sets to secure a third straight China Open semi-final as Iga Swiatek reached the last 16 when her opponent retired hurt. The Italian beat the world number 57 6-1, 7-5 and next plays third seed Alex de Minaur. In the women’s draw, Poland’s Swiatek, […]
# Statistieke Suid-Afrika sê die aantal likwidasies het in Augustus met 0,8-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die data toon dat likwidasies van beslote korporasies met elf gevalle gedaal het, terwyl maatskappylikwidasies met tien toegeneem het. Onica Mushwana van Statistieke SA sê likwidasies het met byna agt-persent gestyg in die drie maande tot […]
# Die DA het die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, versoek om onmiddellik die misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van 2025/26 vry te stel, wat al in Augustus moes uitkom. Lisa Schickerling van die DA sê vertragings en weglatings ondermyn openbare vertroue, aanspreeklikheid en deursigtigheid. Schickerling waarsku dat die weerhouding van data agterdog aanwakker […]
# Die Minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het bevestig die regering is besig om ‘n elektrisiteitspakket vir die ferrochroomsektor te finaliseer wat verder strek as die onderhandelde prysooreenkomsraamwerk wat beskikbaar is vir ander elektrisiteitsintensiewe ondernemings. Ramokgopa het tydens ‘n inligtingsessie gesê die bedryf het die negatiewe impak van hoë kragtariewe op die lewensvatbaarheid […]
# Rugby: Lions coach Ivan van Rooyen says their opening United Rugby Championship match this evening in Wales will be a great first test for his team. They face Cardiff at 8.45pm South African time at Cardiff Arms Park. Lubabalo Dobela will be tasked to steer the backline in the absence of Chris Smith who […]
# Sokker: Liverpool, wat tot dusver die seisoen foutloos in die verdediging van hulle Premierliga-titel was, kom vandag voor ‘n strawwe toets te staan wanneer hulle besoek aflê by die onoorwonne Crystal Palace. Liverpool het weggespring met sewe agtereenvolgende oorwinnings in alle kompetisies, maar die Premierliga-voorlopers sal swaar getoets word by Selhurst Park. Liverpool, versterk […]
# Die Tafelberg Kabelspoormaatskappy nooi Suid-Afrikaners uit om Wêreld-toerismedag vandag by die Erfenisbraai van 11-uur tot 5-uur te vier. Die geleentheid wat aanvanklik vir Erefenisdag geskeduleer was, is weens die weer uitgestel. Besoekers kan geregte, pryse en aktiwiteite bo-op die berg by die boonste stasie geniet insluitend boereworsrolletjies, bier, pret-uitdagings en gelukspryse.