# Die hoof van Misdaadinteligensie, Dumisani Khumalo, sê sekere inligting waaroor hy beskik kan nie openbaar gemaak word nie want dit sal informante in gevaar stel en ondersoekmetodes ontbloot. Hy het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hy sal aansoek doen dat gedeeltes van sy getuienis agter geslote deure aangehoor word om deurlopende misdaad-ondersoeke te […]
# Die DA in Gauteng vra vir die vervolging van persone in korrupte sindikate wat betrokke is by die Tembisa-hospitaalskandaal. ‘n Voormalige finansiële amptenaar, Babita Deokaran, is vermoor omdat sy die verklikker was. Die DA-lid, Jack Bloom, het aan Newzroom Afrika bevestig amptenare wat betrek word is nog nie amptelik aangekla nie. Die Spesiale Ondersoekeenheid […]
# Jaguar Land Rover says it will partially restart manufacturing of its vehicles in the coming days after a cyberattack halted operations at its United Kingdom factories. The company owned by India’s Tata Motors earlier announced that it had been targeted by hackers, severely disrupting sales and production and forcing the company to seek emergency […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n ondersoek gelas om die geskiktheid van Andrew Chauke as die Gautengse Direkteur van Openbare Vervolging te bepaal. Daar is ernstige bewerings oor Chauke, wat vanaf 20 Julie met volle betaling geskors is, rakende sy geskiktheid en fatsoenlikheid. Afgetrede Regter Bess Nkabine sal die ondersoek lei, met senior advokaat Elizabeth […]
# Die DA sê Gauteng staar ‘n ernstige diensleweringkrisis in die gesig en het ‘n dringende behoefte aan permanente departementshoofde met volle gesag, langtermynstrategie en besluitnemingskapasiteit om voldoende dienste aan die inwoners te lewer. Solly Msimanga van die DA sê die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het gewag totdat kontrakte verstryk het en toe waarnemende […]
# Rugby: Lock Lood de Jager will join the Springboks in London as cover for Franco Mostert, who remained behind in South Africa due to a family bereavement. The Boks are gearing up for their closing Rugby Championship encounter against the Pumas at Twickenham on Saturday. De Jager suffered a niggle against the All Blacks […]
# Soccer: Wayne Rooney says Manchester United have lost their soul and he has no faith in the ability of beleaguered manager Ruben Amorim to turn things around. Amorim has taken 34 points from his 33 Premier League games in charge following Saturday’s 3-1 loss at Brentford and is yet to oversee consecutive top-flight wins. […]
# Die geskorste hoof van die Misdaadintelligensie-eenheid, Dumisani Khumalo, sê pogings om die taakspan vir politieke moorde te ontbind word aangevuur deur ‘n georganiseerde misdaadkartel wat die ministerie van Polisie beïnvloed het. Khumalo verskyn voor die Madlanga-kommissie in Pretoria nadat bewyse sy inhegtenisneming in Julie verbind het aan beweerde pogings om teen-korrupsiewerk te belemmer. Hy […]
# Sokker: Die Amajita van Suid-Afrika begin hulle FIFA onder-20 Wêreldbekerveldtog vandag in Chili by die Estadio El Teniente met ‘n Groep E-wedstryd teen Frankryk. Dit is die eerste keer dat die span die toernooi as Afrika-kampioene begin. Die afrigter, Raymond Mdaka, sê sy span is vasberade om hulle beste te lewer ten spyte van […]