# Die polisie se senior forensiese ontleder, Solomon Modisane, het onthul dat dieselfde AK-47-geweer gebruik is in die moorde op die ingenieur Armand Swart, DJ Sumbody, DJ Vintos en die sakeman Don Tindleni. Modisane, wat vanaf ‘n ander bestemming voor die Madlanga-kommissie getuig, sê die patroondoppies op al vier misdaadtonele stem ooreen onder mikroskopiese ontleding. […]
# Die verhoor van die veroordeelde moordenaar Rassie Nkune, wat beskuldig word van die moord op en ontvoering van Hillary Gardee drie jaar gelede, het in die Hooggeregshof in Mbombela, Mpumalanga, begin. Gardee was die dogter van die politikus Godrich Gardee. Die verrigtinge is verlede week vertraag nadat Nkune sy regsverteenwoordiger afgedank het. Regter Lindiwe […]
# Die DA in die Wes-Kaap eis dat die nasionale regering onmiddellik polisiehulpbronne in alle hoëmisdaadgebiede op die Kaapse Vlakte versterk. Die party sê minstens 22 moorde is oor die naweek in gemeenskappe op die Kaapse Vlakte aangemeld. Die DA-lid, Benedicta van Minnen, sê speurders steier onder die groot hoeveelheid sake, stasies word lamgelê deur […]
# Tennis: Jannik Sinner se oorwinning oor die Duitser Alexander Zverev in Sondag se eindstryd van die Weense Ope in Oostenryk het sy ATP-prysgeld laat opskiet tot 50-miljoen-dollar – byna 863-miljoen-rand. Die Italianer het die sewende manspeler ooit geword om dit te bereik. Die ander is Novak Djokovic van Serwië, die Spanjaard Rafael Nadal en […]
# Die adjunkminister van Justisie, Andries Nel, sê die Konsepwetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers gaan teen einde vanjaar vir openbare kommentaar vrygestel word. Nel erken korrupsie het die ondermyning van openbare vertroue veroorsaak, en beklemtoon dat die beskerming van verklikkers die weg baan tot die herstel van staatsintegriteit. Hy sê lesse wat geleer is […]
# President Volodymyr Zelensky says Ukraine needs European financial support to continue fighting Russian forces for another two or three years. Kyiv has been largely dependent on military and financial support from allies abroad to hold off Moscow’s army, which launched a full-scale invasion of Ukraine in February 2022. EU leaders last week tasked the […]
# A small plane travelling from Kenya’s coast crashed this morning, with the 12 people on board feared dead. The plane was en route to Kichwa Tembo, a private airstrip located in the Maasai Mara National Park, from the tourist hotspot of Diani. The Kenya Civil Aviation Authority gave no further details, but said that […]
# Die Gautengse Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdade en die polisie van Bronkhorstpruit het ‘n tweede verdagte vasgetrek in die skietery in ‘n plaaslike taverne op 5 Oktober waarin vyf mense dood is. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê hy is in Zithobeni aangekeer in besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Hy sluit aan by die eerste verdagte, […]
# Rugby: Japan se afrigter, Eddie Jones, glo dis nie onmoontlik om die Springbokke Saterdag te klop nie. Die Japannese het die afgelope naweek sake moeilik gemaak vir die Wallabies in Tokio. Australië het met 19-15 gewen na ‘n rustyd-voorsprong van 14-3. Jones het verwys na Japan se legendariese oorwinning oor Suid-Afrika in Brighton, Engeland, […]