# Russian President Vladimir Putin has called up 135-thousand men for routine military service, the country’s biggest autumn conscription drive since 2016. Russia calls up men aged between 18 and 30 for compulsory military service each spring and autumn. Conscripts are expected to serve for a year at a military base inside Russia, not to […]
# Britain’s interior minister proposed tough new rules for migrants seeking to settle in the United Kingdom, as the ruling Labour party sought to win back votes at its annual conference. Migrants looking to remain indefinitely will have to have a job, not claim benefits and undertake volunteer community work under plans designed to claw […]
# Soccer: Global players’ union FIFPro sounded the alarm over the dangers of playing in extreme heat at next year’s World Cup in the United States, Mexico and Canada. In the wake of the Club World Cup, which ran through June and July in the US this year, FIFPro’s Alexander Bielefeld called the tournament a […]
# Sokker: Suid-Afrika se hoop vir die 2026 Wêreldbeker is ‘n terugslag toegedien nadat FIFA die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging gestraf het omdat hy ‘n ontoelaatbare middelveldspeler, Teboho Mokoena in die wedstryd teen Lesotho laat speel het. Die wedstryd word prysgegee, en Lesotho word ‘n 3-0 oorwinning toegeken. Safa is ook ‘n 200-duisend-rand boete opgelê, en Mokoena […]
# Die hoof van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die strafregstelsel is geïnfiltreer deur ‘n magtige dwelmkartel bekend as die Groot Vyf. Volgens Khumalo is die kartel gebaseer in Gauteng met netwerke in die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, en word verbind aan senior politici en mense in die binnekringe van wetstoepassing. Hy het […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê die afdeling het ernstige ontwrigting ervaar tydens Richard Mdluli se termyn as hoof. Khumalo het in Pretora voor die Madlanga-kommissie van ondersoek gesê tussen 2011 en 2012 is hulpbronne by Misdaadintelligensie misbruik terwyl gebrekkige operasionele metodes aangewend is. Hy sê pogings deur waarnemende bestuur om die probleme […]
# Tennis: Carlos Alcaraz battled back to beat Norwegian Casper Ruud 3-6, 6-3, 6-4 in Tokyo and reach his tenth final of a spectacular season, emulating fellow Spaniard Rafael Nadal. The world number one and US Open champion will face his Laver Cup conqueror, American Taylor Fritz, in tomorrow’s final of the Japan Open. No […]
# Die Tafelberg Nasionale Park het grondspanne ontplooi om ‘n weghol-veldbrand naby die Pyproete in Kampsbaai te bestry. Die woordvoerder van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, JP Louw, sê nagenoeg 50 brandbestryders van SANParke, die Stad Kaapstad se Brand en Reddingsdienste, vrywilligers, en Working on Fire is op die toneel. ‘n Helikopter uit George is op pad […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is verheug oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se uitreikprogram vir Geïntegreerde Registrasie in Delmas, Mpumalanga, wat meer as 18-duisend ontvangers van maatskaplike toelaes bevoordeel. Die program bring noodsaaklike dienste nader aan gemeenskappe. Phumzile Zulu van die vereniging bepleit egter ook volhoubare werkskepping, permanente maatskaplike werkers en infrastruktuurbeleggings om armoede […]