# Krieket: Indië kolf eerste nadat die medegasvrou, Sri Lanka, se kaptein, Chamari Athapaththu, die loot gewen het in die openingswedstryd van die eendag-Wêreldbekertoernooi vir vroue in Guwahati, Indië. Suid-Afrika is een van die agt spanne wat deelneem, met al die spanne wat eenkeer teen mekaar speel terwyl die boonste vier na die halfeindronde deurdring. […]
# Tennis: American Coco Gauff called for shorter seasons, saying it was “impossible” to play more than she already does, after Poland’s Iga Swiatek also hit out at the number of tournaments. They were speaking at the China Open, where five players retired injured from matches on Monday. Gauff weighed in after top seed Swiatek […]
# Drie dekades nadat “Hie’ kommie Bokke!” in 1995 tydens die Springbokke se historiese Rugbywêreldbeker-oorwinning oor die All Blacks op Ellispark opgeklink het, het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge ’n eretoekenning aan Leon Schuster oorhandig vir sy lewensbydrae tot Afrikaanse musiek, rolprente en radiowerk. Omdat hy tans gesondheidsuitdagings beleef, het die FAK hom by sy […]
# Die Nywerheids-ontwikkelingskorporasie oorweeg ‘n aanbod van 8,5-miljard-rand vir die beheer van ArcelorMittal se Suid-Afrikaanse bedrywighede. Volgens Bloomberg kan die ooreenkoms, insluitend skuldterugbetaling, ‘n einde bring aan twee jaar se gesprekke met die regering en die wêreldwye staalvervaardiger. Dit volg ná ArcelorMittal se plan om sy Newcastle- en Vereeniging-meulens te sluit, wat drie-duisend-500 werksgeleenthede in […]
# Rugby: Argentinië het die dienste van Tomas Albornoz en Gonzalo Garcia verloor vir Saterdag se laaste Rugbykampioenskapstoets teen die Springbokke op Twickenham. Hulle word vervang deur Gonzalo Bertranou en Nicolas Roger. Albei spanne het uit Durban na Engeland vertrek na die Springbokke se oorwinning van 67-30 die afgelope naweek. Los Pumas kan na die […]
# NEHAWU verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag oor bedrog, korrupsie en manipulasie ter waarde van twee-miljard-rand by die Tembisa-hospitaal. NEHAWU sê die gesteelde geld kon werkers in die voorste linie tydens Covid-19 toegerus het en die openbare gesondheidsinfrastruktuur versterk het. Die vakbond ondersteun die ondersoekeenheid se verwysings na die Nasionale Vervolgingsgesag en die […]
# Krieket: Engeland se afrigter, Charlotte Edwards, verwag minstens ‘n plek in die halfeindronde van die eendag-Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka, wat vandag begin met die wedstryd tussen die twee gasvrou-spanne in Guwahati. Engeland se eerste wedstryd is Vrydag teen Suid-Afrika. Engeland het teen Australië verloor in die eindstryd van die vorige toernooi in […]
# Rugby: Die Springbokke kan die eerste keer ooit twee agtereenvolgende Rugbykampioenskaps-titels inpalm as alles Saterdag volgens plan verloop. Suid-Afrika speel op Twickenham in London teen Argentinië na oortuigende oorwinnings oor die All Blacks en die Pumas na gemengde uitslae in die die eerste drie rondes. As die Bokke Los Pumas weer klop, sal selfs […]