# Die Europese Unie gaan teikens stel vir die vermindering van kweekhuisvrystellings vir 2035 en ’40, betyds vir November se COP30-klimaatberaad in Belém, Brasilië. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het by ‘n EU-geleentheid in Brussel die noodsaaklikheid van pragmatisme beken, gegewe die verdeling van lidlande oor die doelwitte. Sy sê […]
# A total of 80-thousand jobs were lost in the formal non-agricultural sector in the second quarter of this year. According to Statistics SA’s Quarterly Labour Force Survey 229-thousand jobs were lost between June 2024 and June 2025. Stats SA’s Matlapane Masupye says from April to June this year community services experienced the highest job […]
# Die Stad Tshwane maak foute op rekeninge reg in verband met die skoonmaakheffing wat 12-duisend rekeninge raak. Die woordvoerder, Selby Bokaba bevestig ‘n toegewyde span verwerk terugbetalings vir kliënte wat reeds betaal het, met aanpassings wat op die Oktober-rekening sal verskyn. Daar sal geen kontant-terugbetalings wees nie. Hy bevestig die stad het die Appèlhof […]
# Reddingswerkers in Oos-Java, Indonesië, is in ‘n verbete stryd om 38 mense te vind wat vermoedelik vasgekeer is in die puin van ‘n skoolgebou wat Maandag ineengestort het. Beamptes sê drie studente is dood en 99 ander is in die hopitaal, sommige met kritieke beserings, terwyl die dodetal na verwagting sal styg. Baie van […]
# Die Progressive Forces of South Africa het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die Gautengse kommissaris, Tommy Mthombeni, versoek om ondersoek in te stel na die dood van die voormalige Zambiese president Edgar Lungu op Suid-Afrikaanse bodem. Die Nasionale Strategiese Organiseerder, Bonang Letsokoane, noem familie- en politieke kommer oor moontlike vergiftiging. Sy […]
# A Palestinian source close to Hamas says that the group is reviewing US President Donald Trump’s proposal for ending the Gaza war, which is backed by the Israeli prime minister. The source told AFP Hamas has begun a series of consultations within its political and military leaderships, both inside Palestine and abroad. Meanwhile, Russia […]
# Die UDM doen ‘n beroep op digitale regeringsverkryging van begin tot einde, met volle deursigtigheid en ouditverslae. Thandi Nontenja van die UDM sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Tembisa Hospitaal het bevestig wat baie Suid-Afrikaners gevrees het, nadat meer as twee-miljard-rand deur gekoördineerde sindikate verkry is deur die uitbuiting van skuiwergate in […]
# Die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het bestuursingrypings by die Pollsmoor Korrektiewe Sentrum in Kaapstad aangekondig ná onlangse sekuriteitsbreuke. Thobakgale sê die ingrypings wil die sentrum stabiliseer, personeel en gevangenes beskerm en openbare vertroue herstel. Stappe sluit in strenger bestuur van gevangenes, verbeterde sekuriteitsprotokolle, verhoogde monitering en geteikende personeelopleiding. Hy beklemtoon vinnige, […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê volgens WhatsApp-rekords het die sakeman, Brown Mogotsi, gereeld by Vusimuzi “Cat” Matlala inligting probeer kry oor die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se aangeleenthede, hofverwikkelinge en vermeende betalings aan politici. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê volgens die boodskappe was Mogotsi geïnteresseerd in die monitering van ondersoeke en […]