# US President Donald Trump gave Hamas an ultimatum of “three or four days” to respond to his plan for Gaza, as the militant group reviewed the proposal backed by Israel. The plan calls for a ceasefire, release of hostages by Hamas within 72 hours, disarmament of Hamas and gradual Israeli withdrawal from Gaza, followed […]
# Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het veranderings aan brandstofpryse aangekondig vanaf middernag. Die dieselprys daal met tussen agt- en tien-sent per liter, maar die prys van 95-oktaan petrol styg met agt-sent en 93-oktaan petrol met een-sent. Die kleinhandelprys van lampolie sal met 15-sent per liter daal en vloeibare gas met 17-sent per kilogram. […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus made four changes to the match-23 for Saturday’s Rugby Championship decider against the Pumas at Twickenham in London. Ox Nché returns to the starting team and Grant Williams, Jesse Kriel and Bongi Mbonambi are on the bench. Nché was a late withdrawal last week in Durban after he pulled […]
# Die ministerie van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, bevestig. Die 58-jarige diplomaat, wat voorheen as die minister van Polisie en die minister van Sport, Kuns en Kultuur gedien het, is in Parys dood en Franse owerhede stel tans ondersoek in na die omstandighede. Die […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die land kan ‘n warmer somer verwag met uiterste weerstoestande as gevolg van ‘n La Niña. Hoër as normale reënval word voorspel vir die Noordwes, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap, wat vloedrisiko’s verhoog. Limpopo en Mpumalanga mag laer reënval ondervind wat lei tot kommer oor droogte. Die weerdiens waarsku ook oor […]
# Suid-Afrika se ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa, is dood nadat hy van die 22ste vloer van ‘n hotel in Parys geval het. Die 58-jarige us gister as vermis aangemeld, en sy liggaam is by die Hyatt Hotel gevind. Mthethwa, wat tussen 2009 en 2014 as minister van Polisie gedien het, is onlangs in die […]
# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte sê parasetamol is veilig om te gebruik tydens swangerskap, indien dit vir kort tydperke teen die voorgeskrewe dosis geneem word. Die owerheid het swanger vroue verseker daar is geen bewyse wat parasetamol met outisme of ADHD (Engelse uitspraak) by kinders verbind nie. Die woordvoerder, Yuven Gounden, beveel aan die […]
# Key Muslim nations have thrown their weight behind a plan by US President Donald Trump to end the war in Gaza, even as some Palestinians decried the proposal as a “farce”. Eight Arab or Muslim-majority nations said they welcome Trump’s sincere efforts aimed at ending the war. In a joint statement, Egypt, Jordan, the […]
# Altesaam 80-duisend werksgeleenthede het verlore gegaan in die formele sektor, wat landbou uitsluit, in die tweede kwartaal van 2025. Statistieke SA se Kwartaallikse Arbeidsmagopname toon 229-duisend werksgeleenthede is tussen Junie 2024 en Junie 2025 verloor. Matlapane Masupye van Statistieke SA sê gemeenskapsdienste het van April tot Junie vanjaar die meeste werkverliese ervaar. Die mynbedryf […]