# Cricket: Cricket Australia says it will trial injury substitutes in this season’s domestic Sheffield Shield to determine whether it is feasible to introduce at Test level. The trial, with International Cricket Council approval, will be conducted over the opening five rounds of the red-ball competition, which starts this weekend. Teams will be able to […]
# Die Madlanga-kommissie het verdaag nadat die hoof van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo, siek geword het voor hy kon voortgaan met sy getuienis. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê ‘n besluit oor of die verrigtinge môre hervat sal word, sal later vandag bekend gemaak word. Khumalo het getuienis gelewer oor beweerde bande tussen die sakeman […]
# Magistrate Twanet Olivier has found EFF leader Julius Malema guilty in the East London Regional Court on charges of discharging a firearm during EFF celebrations in July 2018. Stay tuned for more on this.
# The Munich Oktoberfest grounds will remain temporarily closed after a fire and explosions rocked a building elsewhere in the southern city. The organisers of the beer festival said on their website that a “bomb threat” had been received. Police said explosive devices had been found in the residential building in northern Munich and they […]
# Die motorvakbond MISA sê Suid-Afrika het te laat opgetree om nuwe handelsooreenkomste met Amerika te sluit voor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika gister verval het. Hulle waarsku dat hierdie mislukking werksverliese in die kleinhandelmotorbedryf sal vererger waar afleggings alreeds styg. Die woordvoerder van die vereniging, Sonja Carstens, sê pogings deur president […]
# Die DA doen ‘n beroep op die Stad Tshwane om nie meer die reinigingsheffing in die hof te verdedig nie en kredietbeheer op rekeninge wat geraak word te staak. Die DA in Tshwane se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, sê 783-duisend-rand belastingbetalersgeld is reeds bestee, ten spyte van die hofuitspraak dat die heffing nie wettig geregverdig […]
# Sokker: Die 42-jarige doelwagter, Craig Gordon, is ingesluit in Skotland se groep vir die tuis Wêreldbeker-kwalifiseerwedstryde teen Griekeland en Belarus. Dis die eerste keer dat hy weer speel nadat hy vroeg in Mei ‘n nekbesering opgedoen het. Gordon het al 81 keer vir sy land gespeel. Skotland het vier punte in die kompetisie na […]
# Rugby: Die Italiaanse skeidsregter Andrea Piardi, wat daarvan beskuldig word dat hy Australië onlangs twee keer ernstig benadeel het, is in beheer van Saterdag se Rugbykampioenskapstoets tussen Suid-Afrika en Argentinië in Londen. Hy het in die doodsnikke van die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus ‘n omstrede drie aan die Leeus toegeken […]
# Krieket: Die ervare Australiese veelsydige speler Glenn Maxwell gaan die T20-reeks in Nieu-Seeland misloop nadat hy sy arm in ‘n fratsongeluk gebreek het. Hy het in die nette geboul toe ‘n hou van Mitchell Owen hom getref het. Die 36-jarige Maxwell is geneig tot eienaardige beserings. Hy het in 2022 sy been gebreek toe […]