# A boat accident on the Niger River in southern Nigeria has killed at least 26 people. The boat was taking traders to a market on the other side of the river bank. Accidents are common on Nigeria’s busy rivers, often caused by overloaded boats, poor maintenance or failure to comply with safety regulations. Last […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, is vir plundering aangewend eerder as vir gesondheidsorg. Dit volg nadat ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid onthul het sindikate word verbind met die diefstal van meer as twee-miljard-rand, met hospitaalpersoneel en gesondheidsbeamptes wat betrek word. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, vra beter […]
# Die bestuur van die Dieretuinmeer-rolbalklub het bevestig dat die fasiliteit vanoggend 1,25-miljoen-rand se skade gely het in ‘n brand, slegs weke voor die klub se groot heropening. Brandbestryders se spoedige optrede het verdere skade verhoed, maar baie van die opgegradeerde klubhuis en fasiliteite is verlore. Die bestuur van die klub het skok en teleurstelling […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die publiek verseker die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, is in ‘n goeie luim en ontvang mediese sorg. Dit volg nadat Khumalo ongesteld gevoel het tydens die verrigtinge by die Madlanga-kommissie in Pretoria, waar hy sou voortgaan met sy getuienis oor die finansiële en politieke netwerke wat verband […]
# EFF-leier Julius Malema het sy skuldigbevinding in die vuurwapenverhoor in die Landdroshof in Oos-Londen veroordeel, en dit as rassisties verklaar. Hy het aan sy ondersteuners gesê die uitspraak is gelewer om AfriForum, die DA en die Withuis tevrede te stel. Hy verwelkom die onskuldigbevinding van sy voormalige lyfwag, Adriaan Snyman en belowe om teen […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner, het die Chinese Ope die tweede keer gewen toe hy die Amerikaanse tiener Learner Tien (Tién) in die eindstryd in Beijing geklop het. Dit is die Italianer se derde titel van die seisoen en 21ste algeheel. Sinner het in 2023 in die Chinese hoofstad gewen, maar in verlede jaar […]
# ‘n Apteker by Brunel Laboratoria, Suzelle Myburgh-Niemand, vra die hersiening van die Medisynewet om wetstoepassingsagentskappe te bemagtig teen substandaard en vervalste mediese produkte. Sy sê Suid-Afrika moet goeie bestuur verbeter vir voorkomingsdoeleindes en dan ook met groothandelaars en verspreiders praat oor die bekamping van handel in onwettige medisyne. Myburgh-Niemand sê die Nasionale Aksieplan teen […]
# Die Afrika Mayibuye Movement het kommer uitgespreek oor die omstandighede van die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa. Hy is dood by die Hyatt Hotel aangetref, met die owerhede wat selfdood vermoed. Die woordvoerder van die party, Sydney Baloyi, het sy meegevoel teenoor die familie uitgespreek en vra vir ‘n deeglike […]
# Rugby: New guidelines agreed to by World Rugby that will limit players to 30 full games a season to protect their health, were hailed as a “landmark moment” for the sport. Under the new regulations, players will be entitled to rest times after international selection and at least a five-week off-season. World Rugby chairperson […]