# Rugby: The Sharks have made three backline changes for Friday evening’s United Rugby Championship clash with the Dragons in Wales. Sharks head coach John Plumtree has kept his forward pack intact from last week. Jean Smith takes over from Jaden Hendrikse who filled in at flyhalf last week, but reverts to scrumhalf. Lukhanyo Am […]
# Rugby: Beserings het die All Blacks se hoofafrigter, Scott Robertson, gedwing om ses veranderings aan sy beginspan te maak vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen die Wallabies in Perth. Die veranderings sluit in Damian McKenzie wat Beauden Barrett op losskakel vervang, Leicester Fainga-anuku op linkervleuel in die plek van Caleb Clarke en die stut Tamaita […]
# Leerders van drie Wes-Kaapse skole het ‘n Onbemande Lugstelselkurses voltooi, en praktiese kennis met die hantering van hommeltuie en lugvaartegnolgie ontvang. Die program is deel van die provinsie se Groei vir Werkskepping-strategie. Woordvoerder van die Onderwysdepartement van die Wes-Kaap, Bronagh Hammond, sê LUR David Maynier loof die inisiatief as ‘n deurgang tot vinnig-groeiende sektore, […]
# Die DA sê om baba-redders as misdadigers te verklaar sal tot die onnodige dood van honderde babas lei. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling wil die Kinderwet aanpas om die veilige weggee van babas soos kinderverlating te hanteer. Die party voer aan die stap is roekeloos en ongrondwetlik. Die DA-lid, Alexandra Abrahams, waarsku sonder ‘n […]
# Soccer: Erling Haaland says Manchester City must show more energy to end their miserable run on the road in the Champions League after twice blowing the lead in a 2-all draw at Monaco. Haaland scored both the visitors’ goals to take his tally for the season to 17 in just 10 appearances for club […]
# Motorsport: This weekend’s Singapore Grand Prix was declared an official Formula One “Heat Hazard”, the first time a new rule to help drivers stay cool has been invoked. Race director Rui Marques notified the teams of the regulation, which means drivers will be able to wear cooling vests, because ambient temperatures are expected to […]
# Cricket: Mohammed Siraj and Jasprit Bumrah led India’s bowling charge with seven wickets between them as the hosts dismissed the West Indies for 162 on day one of the first Test. A depleted West Indies won the toss in Ahmedabad but the Indian attack struck regular blows to bowl out the visitors in the […]
# President Cyril Ramaphosa het die Israelse regering gevra vir die vrylating van Suid-Afrikaners en ander burgers wat ontvoer is toe Israelse owerhede die Global Sumud-flottielje onderskep het. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die flottielje bestaan uit humanitêre vaartuie wat hulp aan Gaza wil lewer. Hy sê Suid-Afrikaners wat aan boord van die […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering wag op ‘n ondersoek-verslag uit Frankryk na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur, Nathi Mthethwa, in Parys. Hy is dood aangetref naby die Hyatt-hotel nadat hy Maandag as vermis aangegee is. Lamola het aan die SABC gesê die proses om sy oorskot […]