# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, waarsku teen die toestaan van parool net om die oorbevolking in tronke te verminder. Hy het op ‘n vraag in die Parlement geantwoord dat meer as 18-duisend paroolgangers die afgelope drie jaar weer oortree het, insluitend 493 wat van moord aangekla word en 624 van verkragting. Diefstal […]
# Die Gautengse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling kritiseer die DA in Gauteng oor beweerde waninligting rakende werkskepping en die bek-en-klouseer-uitbreking. Die departement sê vertragings spruit uit nasionale befondsingsgoedkeurings, nie ondoeltreffendheid nie. Hy beklemtoon vinnige stappe wat gedoen is, sluit in weeklikse Gesamentlike Operasionele Komiteevergaderings, boere-bewusmakingsveldtogte, inentings, en toesig wat strook met die standaarde […]
# Die ANC sê stygende elektrisiteitspryse en voortdurende ladingsvermindering plaas ‘n swaar las op arm huishoudings. Die party verwelkom Eskom se wins van 16-miljard-rand en verbeterings in energievoorsiening, maar waarsku baie gemeenskappe kry steeds swaar as gevolg van kragonderbrekings en hoë koste. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê energiehervorming moet betroubare, bekostigbare elektrisiteit lewer […]
# Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Alvin Botes, sê die Franse polisie is besig om hulle ondersoek na die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Nathi Mthethwa, af te handel. Hy het gepraat buite Mthethwa se woning in Kwambonambi, KwaZulu-Natal. Botes sê die lykskouings-verslag sal die oorsaak van sy dood uitwys, met die voorlopige […]
# Protests in Morocco calling for reforms to public services and an end to corruption were set to take place for a sixth day today, after two demonstrators were killed last night. The protests in several cities in the North African country, were called by the group GenZ 212, a recently formed collective based on […]
# Rugby: The Bulls have lost two of their best early-season performers in Jan Serfontein and Cheswill Jooste, both of whom were injured during last weekend’s United Rugby Championship season-opener against the Ospreys. Serfontein’s place is taken by experienced Harold Vorster for this Saturday’s game against defending champions Leinster. Sebastian de Klerk shifts to right […]
# Two people were killed and three wounded in a car ramming and stabbing incident outside a synagogue in Manchester in the northwest of England. The police says a man believed to be the attacker was shot by officers and is also believed to be deceased but this could not be verified yet due to […]
# Die ANC sê hy sal alle lede wat by korrupsie betrokke is, isoleer en dissiplineer. Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula het op ‘n nuuskonferensie oor die uitkomste van die nasionale werkkomiteevergadering gesê korrupsie ondermyn dienslewering, beroof die armes, en verraai die waardes van die party. Hy het bygevoeg die wat wandade pleeg, staan alleen en […]
# Rugby: Argentina head coach Felipe Contepomi says he has full confidence in his inexperienced half-backs for their closing Rugby Championship match against South Africa at Twickenham on Saturday. Scrum-half Simon Benitez Cruz will make just his second Test start, coming in for the injured Gonzalo Garcia. Fly-half Geronimo Prisciantelli makes his full Argentina debut […]