# Die polisie se senior forensiese ontleder, Meldon Mkhatshwa, sê vroeë ballistiese verslae in die moordsaak van die ingenieur Armand Swart bevat verskeie foute. Dit sluit in verkeerde saaknommers, foutiewe datums en verwarring tussen patrone en patroondoppies. Mkhatshwa het aan die Madlanga-kommissie verduidelik hoe hy die bewyse noukeurig nagegaan en behoorlik vergelyk het en sê […]
# ‘n Kubaanse dokter het in Thabazimbi se Landdroshof verskyn op aanklag van diefstal van medisyne uit die Thabazimbi-hospitaal in Limpopo, en is op waarskuwing vrygelaat. Yamilet Castaneda is na bewering op 2 September tydens ‘n roetine-deursoeking betrap met ongemagtigde medisyne ter waarde van een-duisend-780-rand. Mashudu Malabi van die Nasionale Vervolgingsgesag waarsku teen sulke misdadige […]
# Die SA Rietkwekers het Shesha bekendgestel, die wêreld se eerste energiedrankie gemaak van vars, natuurlike suikerrietsap. Shesha, wat in KwaZulu-Natal vervaardig en verpak word, is natuurlik versoet en bevat 50-persent minder kafeïen as ander energiedrankies. Die inisiatief, gelei deur die SA Rietkwekers en Womoba, beoog om werksgeleenthede te skep en landelike ekonomieë in KwaZulu-Natal […]
# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, sê die geskorste minister, Senzo Mchunu, het tyd benodig om vertroud te raak met die ministerie en sal sy volle ondersteuning ontvang, sowel as dié van ‘n regskenner en ervare adjunkte. Mathale het voor die Parlement se ad hoc-komitee ook bevestig Mchunu is ingelig rondom die regulatoriese strukture:
# Die DA het ‘n dringende hersiening van die polisie se forensiese en ballistiese stelsels versoek na skokkende getuienis voor die Madlanga-kommissie. Bewyse het foutiewe verslae onthul wat die AK-47-geweer wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is, verbind met minstens 20 ander moorde, insluitend DJ Sumbody, DJ Vintos en die sakeman […]
# Voormalige president Thabo Mbeki het in sy stigting se eerste Afrika Renaissance aanlyn uitsending besin oor Afrika se onvervulde beloftes van gelykheid en vooruitgang. Hy het in gesprek met die politikus Mbuyiseni Ndlozi gesê die party is tydens die 2007 Polokwane-konferensie deur nie-ANC-elemente geïnfiltreer, wat die party se kern verswak het. Hy het die […]
# Rugby: Five members of the triumphant Junior Springbok side from earlier this year have been included in the SA Rugby Under-19 Academy squad of 30 players for a European tour of three matches. The touring squad includes Junior Bok captain Riley Norton and his 2025 SA U20 team-mates Oliver Reid, Phiwayinkosi “Rambo” Kubheka, Siphosethu […]
# A small plane travelling from Kenya’s coast crashed this morning, killing the 11 people on board. The plane was en route to Kichwa Tembo, a private airstrip located in the Maasai Mara National Park, from the tourist hotspot of Diani. Ten passengers, eight Hungarians and two Germans, as well as the Kenyan captain were […]
# ‘n Ligte vliegtuig met 11 mense aan boord het vanoggend op ‘n vlug van Kenia se kus af neergestort. Die vliegtuig was van die toeriste-oord Diani af op pad na Kichwa Tembo, ‘n privaat vliegveld in die Maasai Mara Nasionale Park. Tien passasiers, agt van Hongarye en twee Duitsers, en die Keniaanse vlieënier is […]