# Rugby: Die Curriebeker-Premierliga het die voorlaaste ronde bereik, met nog net vier spanne wat die beker kan wen. Die Leeus, wat boaan die punteleer is, speel teen die vierde-geplaasde Boland Kavaliers in vandag se eerste halfeindstryd, wat vyf-uur op Ellispark afskop. Twee uur later pak die spanne in die tweede en derde plek, Griekwas […]
# Die regering van Noord-Korea pas al meer die doodstraf toe, onder andere vir mense wat buitelandse films of TV dramas kyk of deel. Meer mense in die diktatorskap word ook onderwerp aan dwangarbeid met vryhede wat verder beperk word. Die VN Menseregtekantoor het bevind Noord-Korea het beheer verhoog oor “alle aspekte van landsburgers se […]
# Rugby: Cheetahs coach Frans Steyn made one change to his starting line-up for today’s Currie Cup semi-final against Griquas in Kimberley. Clayton Blommetjies moves from fullback to flyhalf to replace the injured Franco Smith. Michael Annies will be wearing the number 15 jersey, and Ali Mgijima will provide cover on the bench. Steyn says […]
# Die mimister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die G20-Toerisme-ministersvergadering by die Krugerwildtuin is daarop gemik om voort te bou op die onlangse Toerismebeleggingsberaad. De Lille het beklemtoon toerisme het meer as agt-persent tot Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk bygedra en meer as tien-persent wêreldwyd. De Lille het aan SABC News gesê stygende besoekersgetalle […]
# Nuwe bewyse het na vore gekom in die bedrogsaak van 1,1-miljoen-rand teen die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, die hoof-finansiële beampte, Gronie Hluyo, en die sakeman Trevor Neethling. Die Palm Ridge-Handelsmisdaadhof in Gauteng het gehoor die staat het 64 gigagrepe materiaal om te verwerk voor verrigtinge kan voortgaan. Die aanklaer, Moagi Malebati, […]
# Die kripto-maatskappy in die middelpunt van die moord op die insolvensieprokureur Bouwer van Niekerk, NTC Global, is voorlopig gelikwideer. Volgens News24 het die firma 484-miljoen-rand se beleggings ingesamel, met 262-miljoen-rand wat nog aan krediteure verskuldig is. Ondersoeke dui aan dat NTC as ‘n Ponzi-skema bedryf is, en sakeredding het misluk. Van Niekerk is verlede […]
# Die DA het kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering in die saak teen die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka. Die party sê dit is kommerwekkend dat ten spyte van bewerings van korrupsie en ‘n poging om ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh met 60-duisend-rand om te koop, Malaka nog nie gearresteer […]
# Die DA in die Wes-Kaap vra die provinsiale Onderwysdepartement om die PA se politieke veldtog by die Laerskool Ligstraal in die Paarl te ondersoek. Volgens die party het PA-leiers na bewering besoek afgelê by die skool geklee in hul partyklere, wat ‘n duidelike oortreding van die onderwyswette is. Die DA-lid, Peter Johnson, sê skole […]
# President Cyril Ramaphosa gaan met ANC-leiers vergader om die mislukkings van plaaslike regering te bespreek. Ramaphosa het voor ’n besoek aan Noordwes se provinsiale regering beklemtoon dat munisipaliteite sukkel om dienste te lewer, en verwys na Ditsobotla wat vir ‘n negende keer onder administrasie is. Ramaphosa het die behoefte beklemtoon om plaaslike regering te […]